+10

Fort Lotz

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Elizabeth Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fort Lotz is 'n bekoorlike gaste-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Rawsonville, en bied 'n rustige en gemaklike verblyf vir paartjies of enkelreisigers wat 'n rustige wegbreek in die hartjie van die hooglande soek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n goed toegeruste en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort vir gaste se gerief.

Kamergeriewe sluit in 'n TV, lugversorging, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet hul eie WiFi voorsien, aangesien die WiFi binne die huis nie in die gaste-akkommodasie werk nie.

Fort Lotz is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, met maklike toegang tot gewilde wynplase en staproetes, wat dit die perfekte plattelandse wegbreek maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynn E
5.0
Very pleasant and great value for money! I was only there very briefly, but it was exactly what I needed and more than exceeded my expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, welcoming and friendly. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Goolam J
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gekuier. Wi-Fi gemis. Baie lekker gebly. Plek is baie goed versorg. Netjies. Aantreklike tuin. Rustig. Baie huislik. Eienaars vriendelik. En aa...
Sien meer
Nov 2025
Annaly B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam, skoon en gemaklik. Ons is vriendelik ontvang en ons gasheer was uiters behulpsaam. Ons het baie gemaklik oorgeslaap en ons voertuig wa...
Sien meer
Nov 2025
Julia W
Saam met vriende
4.8
Good value for money, comfortable accommodation. Great stay, very impressed with the accommodation. Cute and comfortable room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 9 Elizabeth Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fort Lotz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Elizabeth Street, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc52b0754aa6ea32381aa9567d9def0a64b8ab034082b5513e7b006e9675d5787867ffac4f8f522a8d4f5a9d2a2a1d5ba07d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elizabeth Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.686031042503 19.31255636937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang