Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Founders Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbossingel 5, Brittannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Founders Villa bied selfsorgverblyf in Brittannia Beach Estate in St. Helenabaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal 350 m vanaf die Goue Myl-strand geleë.

Hierdie vakansiehuis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers gebruik die badkamer wat 'n stort het.

Die toegeruste kombuis het geriewe om etes voor te berei, asook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het rusbanke, etenstafels en 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word.

Die huis het ook 'n TV-area met 'n rusbank, gratis WiFi, en 'n enkelmotorhuis. Founders Villa is ongeveer 3,3 km vanaf Shelley Point-landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Founders Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Founders Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Malande Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 68

Jaar gelys 10

Ligging

  • Suurbossingel 5, Brittannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Founders Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbossingel 5, Brittannia Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758d1571aba6b3bbdaa2a9494111fb2b4e059b1c07f47f66ab03ba0b68bdf8d2e9fdd9ed32edb3d727117e735f66f801a81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Suurbos Close Britannia Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.725315710672 17.951679824419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem