Fountain Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fountain Guesthouse is sentraal geleë in die veilige buurt Die Heuwel in Emalahleni/Witbank naby al die geriewe.

Die gastehuis bied luukse verblyf in netjiese 2-enkelbedkamers en en suite-dubbelkamers. Die kamers het elkeen 'n waaier, ondervloerse verhitting, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en gratis WiFi.

Ontbyt word in die eetkamer of buite in die tuin voorgesit. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste is welkom om in die sitkamer te ontspan of in die sonstoele langs die swembad te lê. Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fountain Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]