Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountainhill Estate

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fountainhill Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Fountainhill Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lorinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda V
Gesin met tieners

Heerlik.

Pragtige omgewing, netjiese en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fountainhill Estate se terugvoer

Baie dankie, Lorinda. Ons is bly julle het die Hornbill Suite geniet. Ons sien uit om julle weer te host.

Fountainhill Estate
Gerrit E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Heerlike rustige verblyf.

Die verblyf het ons stoutste verwagtinge oortref. Alles was baie goed in stand gehou, van die terrein tot die kothuis waarin ons gebly het. Baie ruimte, van die slaapkamers, badkamers tot die leefareas. Die wild is baie mak en het tot teenaan die kothuis gekom. Ons kon selfs die kameelperde in die oë kyk terwyl ons koffie op die stoep drink. Die plek lyk baie goed in stand gehou en almal het ons op die hande gedra. Baie interessante konsep van suksesvolle ekovriendelike grondbestuur kan hier waargeneem word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fountainhill Estate se terugvoer

Baie dankie, Gerrit. Ons is bly julle het die huisie geniet. Julle is welkom terug enige tyd.

Fountainhill Estate
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R614, Wartburg, Pietermaritzburg, 3233, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3558d47a9f6cc36269b9b1cee5022b59647603917ee2083c040c6ff37d3bc4f15535dba2b1cd87d6396400353ea47bf82f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R614 Main Road Wartburg 3233 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.448629962392 30.546085238456
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem