Fountainhill Estate
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg R614, Wartburg, Pietermaritzburg, 3233, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fountainhill Estate is versteek in suikerrietvelde op 'n pragtige landgoed in die buitewyke van Wartburg. Dit is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en gaste op soek na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Verblyf is beskikbaar in vrystaande kothuise, skakelkamers en slaapsaalstyl-kamers. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Die Georgenau-kothuis het sy eie kombuis en die res van die eenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetarea.
Die landgoed spog met 'n paar voetslaanroetes wat goed onderhou word. Hierdie roetes kronkel deur 'n diverse natuurlike omgewing wat gaste gerus kan verken. Die gronde waarop die landgoed gebou is is 'n toevlugsoord vir 'n verskeidenheid biodiversiteit insluitend 300 voëlspesies, skoenlappers en soogdiere soos kameelperde, sebras en verskillende boksoorte.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fountainhill Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 12
Ligging
- Hoofweg R614, Wartburg, Pietermaritzburg, 3233, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fountainhill Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg R614, Wartburg, Pietermaritzburg, 3233, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom