6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Four Seasons Apartment is in Graskop, Mpumalanga geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n rustieke kaggel vir koue winteraande en 'n TV. Die kombuis lei ook deur 'n skuifdeur na 'n ingeboude braai-area.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en daar is daar 'n groot grasperk vir troeteldiere.
Graskop is op die skilderagtige Panoramaroete geleë, waar besoekers besienswaardighede soos God's Window, The Pinnacle, Lisbon-waterval, Berlin-waterval, Bourke's Luck en Blyderivierspoort kan besoek. Dan is daar ook die glashysbak by Graskop Gorge en die groot swaai vir avontuurlustige gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Four Seasons Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang