Fourie Street 199 B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
William W - Des 2023
Algehele gradering
Friendelike en professionele eienaars van die plek en die kos is ook uitstekend.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Goeie dag William
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg en baie dankie vir julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd meer as welkom by Fouriestreet199 B&B.
Groete
Heinrich en Sanet
Vickie S - Des 2023
Algehele gradering
Kliënt diens op sy beste!
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Goeie dag Vickie
Baie dankie vir julle tyd om vir ons terugvoer oor julle verblyf te gee.
Julle was ook uitstekende gaste en is enige tyd weer welkom, en stuur my groete aan die kleinding.
Fouriestreet199 B&B groete
Heinrich
Adre S - Okt 2023
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing.
Reneth M - Apr 2023
Algehele gradering
Wow what a quiet and peaceful space.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Good day Reneth,
Thank you for your time to rate and review us, we really appreciate it.
Thank you for being a wonderful guest, you are more than welcome to call again.
Regards,
Fourie Street 199 B&B
Willem L - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Goeie dag Willem
Baie dankie vir julle tyd om vir ons 'n resensie te skryf.
Julle was baie aangename gaste en is enige tyd welkom by Fouriestreet199 B&B
Groete
Heinrich
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Leoni F - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendlik, netjies en skoon.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Goeie dag Leonie
Baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit opreg.
jy is altyd welkom en sien uit na jou volgende besoek
Fouriestreet199 groete
Heinrich
Jan V - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik geleë, naby alles maar ver genoeg weg van die besigheid gebied.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Baie dankie Jan vir die trugvoering dit word baie waardeer.
Groete
Heinrich
Chris V - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, rustig en vriendelike diens.
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Baie dankie Chris, ons wardeur jou trug voering, hoop ons sien jou gou weer
Groete,
Heinrich
Paul S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig en lekker uitgerus.
Marina V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelik en skoon verblyf. Baie lekker ontbyt!
Suzanne B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was pragtig skoon en netjies en ons is baie vriendelik ontvang en behandel.
Maarten K - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, skitterende aandete!
Fourie Street 199 B&B se terugvoer
Goeie Dag
Baie Baie Dankie vir die warm hart boodskap ons wardeer dit regtig opreg..
Hoop ons sien jou weer
Groete Heinrich & Melanie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Monica P - Nov 2015
Algehele gradering
Gemiddeld.
Deidre F - Okt 2015
Algehele gradering
Voldoende.
Anique V - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jaco H - Nov 2014
Algehele gradering
Great oorslaapplek!
Jeandre V - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker gekuier daar!
Sampie P - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Naim D - Nov 2013
Algehele gradering
The place was clean and comfortable
Jan V - Sep 2011
Algehele gradering
Exellent will recomend to any body even the rooms well set out big money saver !
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fourie-straat 199, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom