LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fox & Hound | LekkeSlaap
+32

Fox & Hound

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fox & Hound is in Dullstroom, op Mpumalanga se Hoëveld. Dié gastehuis is 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 2 gaste in elke kamer. Elke verdieping is vir selfsorg toegerus en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Fox & Hound beskik oor 7 kamers en bied slaapplek aan 14 gaste in totaal.

Die Helen-, Chrissie- en Rachel-kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak.

Die Sonja- en Anny-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort.

Die Jacqui- en Elle-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n braai-area buite.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en onderdakparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Fox & Hound
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox & Hound het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI9Tv4gjetTW8m2GteJv2tmDpxJrF6nVYW2oW6FQzgY8DBcRzNM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!