Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Hound

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 101

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Fox & Hound
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Gesin met tieners

Goedgeleë. Was netjies en skoon.

Elektriese komberse in een van die kamers nie gewerk en een nie behoorlik gewerk nie. Geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Wonderlik fantasties.

Wat 'n lekker ervaring. Ons was bevoorreg om die onderste 2 vertrekke te hê, met die volle gebruik van die kombuis en geriewe, sonder om te deel. Fox & Hound is perfek vir families en vriende. Die uitleg, meubels en dekor praat van keur. Knap gedaan. Julle sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Baie, baie mooi plek. Die eienaar is baie behulpsaam en het selfs in die aand uitgekom om te help met die warm water wat net 'n bietjie stadig was. Sal definitief weer hier bly as ek in Dullstroom is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint stay.

The accommodation is quaint, clean and close to the main road so it was nice to be in a quiet location. We were however very disappointed as we had looked forward to a room with a fireplace as seen on the photos, however on the day we were due to book in we were advised that the firplace would be closed off due to bees nesting in the fireplace. We do agree with having them leave naturally, however, this was communicated very last minute and I cannot believe that this is a problem that suddenly occurs. The owner had also stated that bees are a 'problem on that side of town' which leads me to believe that they were well aware of the issue and just failed to communicate this for fear of losing a booking. The owners had tried to accommodate us by moving us to another room with a functioning fireplace the following evening which was a kind gesture however the disappointment had already left a bad taste in our mouths. We had not been delivered what was promised which was sadly disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil wegbreek.

Geskik vir paartjies en groepe, baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand L
Enkelreisiger

Puik. Ek was mal oor die gastehuis. Dit het aangesluit by die mistieke waaroor ek mal was.

As dit moontlik is om meer aanwysingsbordjies op die grondpad aan te wend sal dit baie help om makliker die gastehuis te vind. Alhoewel daar aanwysings verskaf is op die e-pos was dit nogmaals moeilik om die gastehuis op te spoor aangesien daar nie veel netwerk beskikbaarheid was in Dullstroom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E
Saam met vriende

Ons was 10 vriende wat oorgeslaap het vir my verjaarsdag. Die akkommodasie is uit die boonste rakke! Die braaiarea kan opgeknap word om by die res in te pas. Ons het wel tot laataand buite gekuier, wat nie sou gebeur het as die reën voorspelling waar geword het nie.

Lieflike akkomodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ian S
Saam met vriende

Beautiful place but would not go back.

As much as I want to say that I would go back, there were just too many things that went wrong, Jacqui was great and responsive but it's too little too late, the listing is premium and was sub-par at best. We were 4 couples that rented different rooms so we had access to upstairs and downstairs. 1. No knives and plates in a self-catering unit. Had to request it (which was provided the following day after notifying management). 2. Downstairs braai area is not rain-safe, as well as "leaking pipe/constant rainwater" making the ground around it constantly in puddles, which is not conducive for entertaining when people are moving in and out of the units. 3. Anne's room cold water tap in the shower has been grounded with electricity (resulting in a shock when feet are wet). 4. The entertainment area upstairs had a number of leaks coming through around the unit. 5. Rooms Sonja and Anne both leaked through the fireplaces resulting in a damaged laptop, all that was provided were towels. 6. Cleanliness: there was gum stuck to the side of tables, towels were stained by make-up, and fish moths were in bowls in the kitchens, and the braai area was filled with stompies. 7. Cleaning equipment like brooms and mops were not available until requested. 8. Globe was missing from the one lamp in Anne (which was mentioned on check-in). 9. Secure parking: is a gate that anyone can open without a key/lock. 10. The kitchen downstairs plug on the far right did not work. The only thing that made the stay great was the people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en netjiese verblyf

Fox & Hound is 'n pragtige huis wat smaakvol versier is met hope spasie vir gaste om hulle bene te strek en hul tydjie in Dullstroom regtig te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J
Saam met vriende

Vriendelik en hulpvaardig.

Baie vriendelik en hulpvaardig voor, tydens en na verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig vir 'n naweek weg. Perfek vir 'n groep vriende en gesin. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie netjies en skoon. Die kaggel was die wenner vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F S

Gerieflik en weelderig

Pynlik netjies, alles wat benodig word, puik fasiliteite

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia L
Saam met vriende

Veiligheid is ’n probleem.

Die selfsorgeenheid sal moet hulle veiligheid maatreëls opskerp en ook gaste waarsku teen inbrake. Voorsien gaste van noodnommers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn B
Gesin met klein kinders

Lovely house, will book again.

We enjoyed our stay, hosts were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emsie D
Saam met vriende

Warm gebly op 'n ysige naweek.

Baie lekker gebly by Fox & Hound. Die kaggels en verwarmer in sitkamer en elektriese komberse was baie welkom as ook die verwarmers in die badkamers. Beddens was silverskoon en ons het baie lekker geslaap. Besoekers moet net daarop let dat die twee queen-size bed kamers toegang het vanaf 'n oop stoep aan die voorkant van die kombuis/sitkamer deel, wat ongerieflik en koud is in die winter, veral as jy jou vroegoggend koffie wil gaan maak. Andersins was alles uitstekend gewees. Kombuis is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinalda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verfrissend en baie smaakvol en elegant. Baie geniet.

Sal dit beslis aanbeveel vir kliënte en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bfc6d118f5fd9fa844fd7c14924da0ab7bdfa496af43d1e2c979ce41d165c18c4e4271e5b1b1b60b5fc332202cd2562f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem