Fox & Squirrel
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 065 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Fox & Squirrel is 'n romantiese en pragtige selfsorgkothuis in Dullstroom met pragtige uitsigte wat oor die meer en Steenkampsberg Natuurreservaat strek.
Die kothuis het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed met 'n mooi viktoriaansebad en 'n en suite-toilet. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n stort met 'n en suite-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met al die toebehore wat jy sal benodig. Die sitkamer het gemaklike banke, 'n TV met DStv en 'n kaggel wat perfek is vir Dullstroom se kouer aande. Daar is ook 'n privaat stoep voor in die huis met 'n draagbare Weber, buitemeubels en sambrele. Die kothuis word daagliks skoongemaak.
Fox and Squirrel is ook ideaal geleë vir kunsvlieghengelaars sodat hulle in albei damme in Dullstroom kan visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Fox & Squirrel sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 39
Jaar gelys 9
Ligging
- Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Fox & Squirrel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom