Fox Den Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 13 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fox Den Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za