Dullstroom Akkommodasie by Fox Hill Guest House | LekkeSlaap
+30

Fox Hill Guest House

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Fox Hill Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adriaan O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Die bly plekkie was baie mooi en romanties, het die verblyf daar geniet en sal weer soontoe kom in die toekoms.

Sam V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut idillies, romanties, dekor uit 'n ander vergete era. En die beste is daar is geen DStv nie, net 'n kaggel.

Ligging sentraal, maar tog bietjie weg van die hoofpad. Pragtige uitsig oor die tuin. Katte wat 'n melkie kom soek ─ special.

Doeke T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is gerieflik geleë en die netjiese kamers het 'n mooi, outydse karakter.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en alles in werkende toestand. Ons het van die Loft-kamer gehou met sy balkon, weg van die deurpad. Dit is veilig en binne loopafstand van die toeristebesienswaardighede. Ons sal dit weer graag in die toekoms wil benut.

Stephan B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Gesin met klein kinders

Die perfekte oornag-plekkie.

Ons was vriendelik verwelkom in Afrikaans. Die kamer was mooi ingerig vir een aand se slaap. Was ook maklik met ons 4 maande oue babatjie. Die kaggel in die kamer was heerlik al was dit somer. Een slegte kommentaar is dat ons 'n halfuur moes wag om in ons kamer in te gaan. Hulle het wel so gou as moontlik probeer maak om ons so vinnig as moontlik in ons kamer te laat gaan. Die opsigter van die plek, Albert, het my man ook gehelp met die waentjie. Vir seker 'n plek om te bly in Dullstroom.

Magda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentiek en geheimsinnig.

Fassinerende atmosfeer. Herinner my aan sekere outentieke Britse films uit 'n sekere era. Vriendelike katte.

Mercia M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie! Sal enige tyd aanbeveel!

Dit was 'n heerlike tydjie weg gewees by Fox Hill. Alles was perfek, ek kan regtig nie een iets negatief oor die plek kwyt raak nie. Baie netjies en skoon, en rustig en die moeite wat hul doen is onbeskryflik.

Justine F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine F
Saam met vriende

Good.

See rating.

Louis C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby aan die dorp en gemaklike, skoon verblyf.

Ons het lekker gebly, net 'n jammerte die eenheid wat ons gekies het was so na aan die hoofpad. Die vragmotors hou blykbaar nooit op loop nie wat dit bietjie raserig maak. Die eenheid was mooi skoon en netjies en baie gemaklik. Bietjie vol met baie meubels maar dit gee 'n lekker snoesige gevoel aan die kamer. Ons het Dullstroom geniet.

Paul D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedgeleë akkommodasie in die dorp en doen gestand aan die beskrywing van 'n romantiese atmosfeer.

Die plek is goed ingerig met 'n baie romantiese elemente en baie aandag aan detail. Die hout vir die kaggel was welkom vir die koel aand asook die kerse en sjerrie om die prentjie te voltooi. Dit was net vreemd om nie 'n wasbakkie met 'n kraan in die onderste vertrek te hê nie, dis immers 'n selfsorg-eenheid. Die twee trappe vanaf die slaapkamer na die badkamer is gevaarlik diep met geen reëling nie. Die aanwysings volgens die GPS, asook die advertensie, lei jou na Lesedistraat aan die agterkant van die eiendom, wat moeilik sigbaar is in die donker.

Cathy S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, maar ongelukkig betaal jy vir 'n slaapplek waar jy geen slaap inkry nie.

Fox Hill is 'n pragtige, netjiese plek met 'n baie cosy atmosfeer. Ek voel baie jammer vir die gastehuise, want daar het een of ander club oopgemaak wat reg deur die nag raas en daarom kon ons glad nie slaap nie en dan ook die rede dat ek nie die gastehuis of enige ander gastehuis in daardie omgewing aanbeveel nie.

Matthew S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en heerlike verblyf met genoegsame privaatheid en naby aan alles in Dullstroom.

Sien sterre.

Ansie R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer in die Fox's Meadow oornag, want dié eeheid met sy ondervloerse verhitting en heerlike kaggel is perfek in die winter!

Wow, wat 'n ongelooflike plek! Ek en my man het vandat ons ingestap het by Fox's Meadow net bewondering gehad vir die smaakvolle dekor, die heerlike warm atmosfeer wat geskep is en 'n absolute pluspunt was natuurlik die ondervloerse verhitting en die kraffie met sjerrie! Ons sal beslis weer hiér oornag en definitief vir meer as net een aand!

Riana T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks!

Alles van hierdie kamer was spesiaal. Kraakvars linne, ondervloerse verhitting, kaggel met oorgenoeg hout, lieflike bad, Sherry. Loopafstand van alles. Presies wat ons wou gehad het!

John L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar baie klein en beperk.

Ons het lekker geslaap maar die plekkie is baie baie klein en nie regtig geskik vir 2 volwassenes nie. Miskien meer vir enkellopende persoon.

Hendria V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie romanties en rustig. Mooi en skoon.

Mooi omgewing en die kamer was skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir paartjies wat 'n aand wil wegbreek.

Nelus A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelus A
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% wat ek voor gehoop het, sal dit beslis aan vriende aanbeveel.

Sien sterre.

Daniel A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en baie rustig veral na 'n lang dag.

'n Wonderlike plekkie om weg te breek. Dis baie uniek en stylvol. Ek sal beslis Fox Hill weer besoek.

Anelé E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We just loved the old world charm, decor and cosy atmosphere!

We started our Easter weekend holiday in Dullstroom doing a road trip. We were very happy with the little romantic cottage that we booked. The host Elle and her staff were very welcoming and friendly. We will definitely return to Fox Hill. The only suggestion I would make is to add extra steps to the bathroom as they are very high.

Jan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, net jammer hulle voorsien nie ontbyt nie.

Puik en sal dit aanbeveel en self weer daar bespreek.

Marco Z - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, romantiese verblyf.

Dit was 'n lekker plekkie om in te slaap vir die aand.

Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaANS4lUkkb7yYYWASFAAO8lIMzyNdS9owharJUwE7N3qkzvJeZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.420349267834 30.103319436263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za