Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaiuitsig

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Fraaiuitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paar dae geniet. Lekker rustige verblyf.

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtige skoon plek. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Louise, jy en Marius is enige tyd welkom by ons. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

Fraaiuitsig
Carly V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fraaiuitsig is rustig, skoon en gerieflik.

Ons het dit geniet om by Fraaiuitsig te bly. Dit is skoon, rustig en op 'n goeie plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Dankie Carly, bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Fraaiuitsig
Carmen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en was baie vriendelik ontvang.

Fraaiuitsig het die mooiste uitsig. Pragtige kamer en baie netjies. Het 'n heerlike seevakansie gevoel aan die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Carmen, was so lekker om jul te ontmoet. Het dit geniet om jou ouers hierby ons te hê. Hoop jul kom kuier gou weer.
Groete

Fraaiuitsig
Christo B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklike uitstekende akkommodasie, met 'n hartlike atmosfeer.

Dit is werklik uitstekende verblyf, ons is hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die eienaar laat 'n mens tuis voel en doen regtig moeite om ons ophoogte te hou van die gebeure in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Christo en Rose, was aangenaam om jul te ontmoet. Hoop om jul spoedig weer hier te ontvang.

Fraaiuitsig
Nico D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Kamer is netjies en skoon en gastehuis-eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Nico baie dankie. Was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien jul gou weer.

Fraaiuitsig
Matt V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, mooi en veilige omgewing.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie baie netjies, skoon en smaakvol gemeubileerd. Ons het heerlik gebly en tuis gevoel. Kon heerlik ontspan in die rustigheid. Ons sal definitief weer teruggaan! Die eienaars van die gastehuis is warm, vriendelike mense, wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Die kamer het voldoen aan al ons verwagtinge en meer. Ons het Jeffreysbaai toe gegaan om te gaan rus en dit is presies wat ons kon doen in die stil omgewing en die pragtige kamer met sy see-uitsig. Ons beveel Fraaiuitsig definitief aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf!

Baie netjiese plek. Alles wat mens nodig het. Gawe gasvrou. Baie dankie vir 'n lekker tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Julle was baie stil en aangename gaste. Hoop om jul weer hier te ontvang.

Fraaiuitsig
Jean Jaqe V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean Jaqe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tyd hier baie geniet. Geen klagtes.

Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Het ons ingenooi met aankoms om net vir 'n paar minute te gesels en hul so bietjie te leer ken. Was baie behulpsaam met enige vrae of versoeke. Ons ook afgesien toe ons vroeg oggend vertrek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

JJ baie dankie. Ons het jul vreeslik geniet. Sterkte en voorspoed met jul nuwe lewenspadjie saam.

Fraaiuitsig
Martin V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Rustige area.

Verblyf baie netjies en skoon, al wat dalk kan verander is die privaatheid van badkamer en toilet wat direk by slaapkamer is, 'n deur kan werk wat privaatheid sal gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Dankie Martin. Jou insette word waardeer. Hoop om jul spoedig weer te verwelkom!

Fraaiuitsig
Lizelle K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie, baie lekker - sal weer daar gaan bly.

Mense baie vriendelik. Was altyd reg om te help met iets. Plek is baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Dagsê Lizelle, baie dankie vir jul kuiertjie. Bly jul het dit geniet. Lekker om jul te kon ontmoet. Sien mekaar spoedig weer.

Fraaiuitsig
Pieter V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke ooit.

Ons gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die fasiliteite was pragtig, skoon en prakties. As ons weer in daardie geweste is sal ons beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Pieter en Amanda dankie vir die mooi resensie. Dit was baie aangenaam om jul hier te hê. Hoop ons sien jul weer binnekort!

Fraaiuitsig
Trudy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsig!

Ek kan beslis hierdie plek aanbeveel! Ansie en Fred is wonderlike mense en maak die tydjie by hulle absoluut onvergeetlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig se terugvoer

Baie dankie, Trudy. Julle was lieflike gaste. Sien uit daarna om jul gou weer hier te verwelkom.

Fraaiuitsig
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-singel 8, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc989b734780f2c674c745c097f515d443b0a190dc8e133b672c348457622fe29294b4c6ba7fa3ff99894421e580bfc45ddd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Mopanie Crescent Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038127520097 24.92501734753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem