Beskrywing
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die kamer het ’n TV met OpenView HD-kanale, ’n mikrogolf, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na ’n dek met ’n gedeeltelike see-uitsig en daar is gemeenskaplike braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die kombuisie is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Haste kan in die privaat sitarea ontspan waar daar ’n TV met OpenView HD-kanale is. Die eenheid lei na ’n dek met ’n uitsig oor die kloof en ’n gedeeltelike see-uitsig. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang