LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Gastehuis in Framesby

Framesby Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Almarie V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Sport naweek. Netjies, skoon en goed toegerus. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrico E
1 nag
5.0
Jan 2026

Nice and safe. Only one night stay but it was a peaceful stay. Reception was very nice and friendly. Will next book for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Goeie verblyf, het dit net as slaapplek gebruik. Verblyf was gemaklik en wat ons verwag het. Rustige buurt en min geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis F
1 nag
4.6
Sep 2026

Ek het baie lekker geslaap. Ja, ek het lekker gebly. Die enigste byvoeging tot die kamer wat ek voorstel, is 'n klein lessenaartjie en stoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mzinaye T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Great and comfortable. Great accommodation, comfortable and clean room, staff professional and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly en die swembad geniet. Die DStv en sein was 'n probleem. Die krag het ook deur dips gegaan, maar oor die algemeen het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilton M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Mei 2026

Lekker blyplek, veilig. Baie lekker plek, veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra V
1 nag
4.0
Mrt 2026

Die slaapgedeelte was goed behalwe dat ek my kop teen die muurrakkie gestamp het. Badkamer ruik nie vars nie. Badkamerdeur is vuil. Geen vadoek om skottelgoed mee af te droog nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Upton Street, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb67c608e10a0d716be0dc7635d3156881ab3f232f39360dcf6f1daf8cb3a33b1a8fe63925c1d83073443a08ee62aac7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 10 Upton Street Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94936 25.51849