Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Creek

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Francolin Creek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Besigheidsreis

Uiters vriendelike diens.

Francolin was 'n juweel en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Ons aand- en oggendete was uit die boonste rakke, die beddens gemaklik en alles baie skoon. Ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Creek se terugvoer

Hi Zelda.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart wanneer ons gaste lekker kuier, eet en slaap.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Francolin Creek
Heidi F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

Wow.

Dis pragtig, gerieflik, gevul met hope gasvryheid, en ongelooflike lekker en baie kos. Dis stil, rustig, 'n Vrystaatse juweeltjie. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francolin Creek se terugvoer

Hi Heidi, ons is baie bly dat jul kuiertjie lekker was hier by ons. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Francolin Creek
Colin P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte plaaskuier opset. Plaaskos. Baie rustig.

Lekker op die plaas. Het die plaaskos geniet en voel sommer tuis. Baie rustig en goed vir die siel. Sal vir seker weer 'n draai kom maak en sommer vriende saam bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The bush camp was the most pleasant surprise on a hot day.

The bush camp was beautifully tucked away in the trees and everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met vriende

Fantasies!

Baie rustig en gasvry. Ons het heerlik ontspan, lekker gekuier by kaggelvuur, smul-lekker tuisgemaakte kookkos (groot porsies), kamers is skoon en gemaklik. Ons sal vir seker weer gaan kuier! Elise het ons vreeslik bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanet K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Vriendelike mense hier en kos was uit die boonste rakke. Sou lekker gewees het met 'n TV in die kamer. Daar was ook nie suiker vir koffie in die kamer nie, slegs versoeters. Verder was dit 'n baie aangename oorbly en sal ek beslis weer hierdie gasteplaas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dipkraal Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc58fede44e7d34293c49076551c6a0801c3b439ae1d26093b384fc6680464cbb56250fd76d247dd6310906a5387ca89f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Dipkraal Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.219177 28.227428