Freedom Tiny Three
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Freedom Tiny Three is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n plaas wat met wild en onbelemmerde natuurskoon omring word. Die kothuis is tussen Beaconbaai en Gonubie geleë en ongeveer 13 km vanaf Oos-Londen. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid plaastalletjies, restaurante en brouerye.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV met Netflix. Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het gaste toegang tot 'n stoep met 'n dam- en plaasuitsig en hulle kan in die loweryke omgewing gaan wandel of 'n piekniek geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap