Hillcrest Akkommodasie by Friar Tuck B&B | LekkeSlaap
+31
+31

Friar Tuck B&B

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wishart-weg 17, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwood-woud deurtrek die eiendom. Gaste het privaatheid en is afgesonder van die stad se gejaag. Die B&B is steeds naby al die geriewe in Hillcrest.

Akkommodasie is beskikbaar in 3 dubbel-suites en 'n gesins-eenheid met 2 slaapkamers. Elke suite het 'n volledige, moderne badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n mikrogolfoond, yskassie, koningingrootte- of koninggrootte-bed met die beste Egiptiese katoenlinne.

Die perseel het baie, veilige parkeerplek, mooi tuine om in te wandel, 'n sauna en 'n sprankelende swembad. Green Sleeves Trou-venue en Camelot Gholfbaan is net af in die pad. 1000 Hills is net op in die pad. Hillcrest is gerieflik geleë, naby winkels en ander geriewe. Die buurt is mooi om deur te wandel of draf.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Friar Tuck B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wishart-weg 17, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Friar Tuck B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wishart-weg 17, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMmY1ODJlLWVlZDMtNDAzNS05NmQ0LTE5MjRmMDE3NTNlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 17 Wishart Rd Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.76400949414 30.771774351597
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za