LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ockie/Marieta S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Heerlik en pragtig. Baie lekker. Ek loop swaar. Met 1 kamer en badkamer bo was dit ook vir my gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasties lekker ontspan. Ons het 'n lieflike tyd gehad met die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie! Julle moet weer kom kuier.

Jackie M
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die plekkie was baie gemaklik en alles wat jy nodig het, is daar. Dit was beslis die moeite werd en vreeslik lekker. Plek is lekker groot en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie, Jackie. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie ook vir die drone-video van die huis uit die lug uit. Ek sal die video aanlyn plaas, en die skakel kan daarna by die beskrywing van Frimakin ingesluit word.

Rannch W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jul 2026

Great time away. What an amazing time away, I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Aug 2026

Aangenaam en baie mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Ons sal beslis weer volgende jaar daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie, Justin, vir die mooi woorde. Frimakin is inderdaad 'n juweel met daardie mooi uitsig en geriewe.

Chané C
Kort verblyf
4.2
Jan 2026

Relaxed, comfortable, nice view. Very nice view. Spacious, did experience some problems that were discussed with the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Fritz
Frimakin
Bly julle het dit daar by Frimakin geniet.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Uitstekend gerieflik, prakties goed toegerus, veilig. Uitstekende uitsig! Die vakansiehuis is baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons sien uit om weer te gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Very relaxing and enjoyable. Excellent, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
Frimakin
Baie dankie. Dit word waardeer.

Nicholaas S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf met die beste see-uitsigte op Jongensfontein. Ons het vanjaar Vadersdag en 'n verjaarsdag in Jongensfontein (Frimakin) gevier. Frimakin is 'n besonderse, ruim en goed toegeruste huis. Dit het werklik alles wat 'n mens mag nodig kry. Ons was geseën met goeie weer. Vervolgens het ons die meeste tyd op die groot dek (voor die huis) spandeer en die onverbeterlike see-uitsigte geniet. Baie dankie aan Fritz, sowel as Debi, vir hulle vriendelike hulp om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Noorkapper Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5f41187f28ffa346f3c341bf4d4023521d040007ae859d1f0469c3a05cdc35af68e43b8841c7827ab1b69355b218a20705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 25 Noorkapper Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429870375327 21.332956717197