Froggy Hollow
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Froggy Hollow is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Howick in KwaZulu-Natal. Die eenheid spog met 'n pragtige dam- en rivier-uitsig, eenddamme, veekampe en plaasdiere.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gemeenskaplike area en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gemeenskaplike area het 'n kindermatras. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kothuis het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien, ketel en broodrooster toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste kan maaltye by die stoeptafel of eiland geniet.
Daar is ook 'n TV, braaigeriewe en veilige, skaduparkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, pieknieks en voëlkyk in.
Slaapplek
’n Bespreking by Froggy Hollow sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayflower-weg 6, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom