Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fusion Boutique Hotel

Hotel
Junior Suite
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse en weelderige suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige granietbadkamer met 'n losstaande bad, glasstort, ondervloere verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n dubbelwasbak-eenheid. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met satelietkanale, 'n 24 uur-koffiediens, yskassie met voorraad in, 'n haardroër, elektriese kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief vir hierdie suite sluit vonkelwyn en 'n volledige Kontinentale- en warm ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meester Suite
Vanaf
Vanaf R9 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die unieke en weelderige suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n pragtige, groot granietbadkamer met 'n losstaande bad, glasstort, ondervloere verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n dubbelwasbak-eenheid. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met satelietkanale, 'n 24 uur-koffiediens, yskassie met voorraad in, 'n haardroër, elektriese kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief vir hierdie suite sluit vonkelwyn en 'n volledige Kontinentale- en warm ontbyt in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanstraat 5, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4ZWY1OTBkLWE0MDMtNDY4OS05ZGNmLWE5ZWQxMjg2MzcyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Schoeman Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -23.919432431223 29.456169605255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem