Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

G04 The Boulders

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir G04 The Boulders
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tamlyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn H
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

Lovely unit with everything you may need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Baie lekker vakansie gewees. Jy hoef nie strand toe te ry nie, alles is in 'n loopafstand. Strand is netjies en skoon, perfek vir kleintjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise A
Gesin met klein kinders

Rustige en gerieflike verblyf.

Pragtige eenheid naby die swembad en braai-area geleë. Maklike toegang tot die strand. Die eenheid het alles wat mens nodig het en baie skoon en netjies. is baie vriendelik elke oggend as sy kom skottelgoed was, wat 'n groot bonus is as mens op vakansie is! Kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M
Gesin met tieners

Amazing stay and venue.

As per above. Beautiful places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, goeie geriewe en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajeshree R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajeshree R
Gesin met klein kinders

Very good accommodation.

Great location. The apartment is perfectly situated on the ground floor corner, excellent as we have a 1-year-old. Everything was perfect. The only negative was that there were a lot of cockroaches, which we relayed to the maid on Saturday morning. We had found one in baby's food and some crawling around. Thereafter we had to keep all food in the fridge and get a bug spray.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G04 The Boulders se terugvoer

We deeply regret any inconvenience caused and sincerely apologise for the presence of cockroaches in our unit. We've taken immediate measures to address the issue. Please note all units are fumigated every three months, however this time of year and being situated on the ground floor in close proximity to drainage areas - the environment becomes more susceptible to pests.
We value your feedback and appreciate your honesty.

G04 The Boulders
Alex B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic - Sal weer gaan.

DSTV was 'n groot probleem - no signal all the way. Braai area nie voldoende nie - 6 braaiplekke vir die hele kompleks - ver te min. Swembad fantasties. Eenheid baie gemaklik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K
Gesin met tieners

Aangename, netjiese verblyf!

Woonstel is baie netjies en skoon en alles wat nodig is, is in die woonstel. Cindy, die bediende het elke oggend kom skoonmaak, wat 'n aangename verassing was. Gloeilampe in die staanlamp in die sitkamer en kamers se bedlampies, sorg vir lig tydens beurtkrag. Positiewe kritiek: sit dalk 'n soortgelyke lamp in die badkamers. Aanwysings van Gabriella was spot on en sleutels baie duidelik gemerk. Die strand is 'n paar meter vanaf die woonstel, kon elke oggend en middag af stap strand toe. Sal definitief G04 The Boulders aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V
Gesin met tieners

Amazing!

Neat and tidy unit with modern amenities. Neat complex with easy access to the beach. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roean W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roean W
Gesin met klein kinders

Baie lekker net alles wat nodig is.

Skoon, netjies, grondvlak ligging met groot stoep perfek vir kinders en naby aan braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwne D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwne D
Gesin met tieners

Baie netjies en uitstekende ligging.

Alles was net soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen see-uitsig nie.

Woonstel was lekker, maar het geen see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G04 The Boulders se terugvoer

Thank you Johan. However, I think your statement of 'no seaview' is incorrect.
As shown in my pictures, you clearly can see the sea.

G04 The Boulders
Johan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Midweek wegbreek geneem.

Baie goed geleë. Eenheid is nuut uitgeverf en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil en rustig.

Woonstel het alle benodighede en dis rustig en baie lekker om net te rus met die see wat soos musiek klink. Pragtige grasperk, tuin mooi uitgelê en 'n lekker swembad. Dankie aan Gabriella wat altyd vriendelik en behulpsaam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krista B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krista B
Gesin met klein kinders

Everything was perfect and very accommodating.

We very much enjoyed our stay at The Boulders, it was very accommodating, especially with our 6-month-old baby. We would highly recommend it to anyone looking for a relaxing stay with amazing ocean views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Gerieflik, omdat die ligging van so aard is dat dit bimme bereik van alles is wat mens nodig het. Mooi skoon en netjies. Enigste nadeel was die gemeenskaplike braaier. Verder sal ek beslis weer The Boulders G04 besoek. Sou privaat braai geriewe verkies. Mense staan lank en kuier by gemeenskaplike braais, en dit is ongemaklik om saam ander mense te staan en braai wat vreemd is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker vakansie gehou.

Swemstrand is sigbaar vanaf die kompleks se swembad en 'n kort entjie se loop. Baie lekker strand vir klein kindertjies om te swem. Hoofstrand is ook loopafstand verder. Eenheid is baie netjies en uitsig oor die see is ongelooflik. Walvisse en dolfyne is duidelik sigbaar van die eenheid, selfs sonder 'n verkyker. Ook lekker naby winkels. Die bestuurder en opsigter is ook maklik bereikbaar en help graag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Behalwe beurtkrag, weer, waaroor niemand beheer het nie, het ons lekker gerus.

Vanaf bespreking tot kontak met Gaby, die eienares, was dit 'n plesier, sy verstaan en niks is vir haar moeite nie en sy doen alles om jou tuis te laat voel. Woonstel is goed geleë en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Baie lekker gebly, toegerus met alles wat jy nodig het. Goeie ligging, maar ongelukkig nie 'n volle see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig groot spasie bietjie en skoon.

GO4 is 'n gerieflike mooi woonstel als wat jy nodig het, netjies en skoon. Mooi groot tuin en swembad en braai-area rustig, stapafstand van see. Sal weer daar bly ons het ons 2 dae baie geniet. Dankie Gabriella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael P
Gesin met tieners

Neat unit.

Photos suggested a sea view which isn't really the case. Also, unit numbering suggests it's the ground unit with no lower units, which is also not the case. Servicing was average at best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarien J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarien J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Goeie ligging met als wat jy nodig het binne minute van jou af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bulelwa N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulelwa N
Gesin met klein kinders

Memorable. Professional service and clean facilities.

From booking to spending time at the flat the process and service have been top class. We forgot some items and they went out of their way to courier them to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O

'n Voorkeurbestemming!

Baie netjies en modern. Stapafstand van die groot strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Veilig. Rustig. Skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta G

G04 The Boulders.

What a pleasure. The unit is very neat. There was no need to clean and sanitise before settling in. We arrived and could relax from the beginning. Thank you Gabriella!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Gemaklike blyplek reg by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ragel H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ragel H
Saam met vriende

Baie netjiese woonstel. Geen probleme hier nie. Goed toegerus.

Ongelukkig nie 'n volle see-uitsig nie. Die voorste Boulders-eenhede versper die uitsig op die strand en die wandelpad. Ons was nie hiervan bewus nie en dit was nogal 'n teleurstelling vir ons. Ons was onder die indruk dat dit die heel voorste eenhede was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Saam met vriende

Huisie by die see.

GO4 The Boulders, is 'n lieflike, ingerigte woonstel met 'n see-uitsig. Wat lekker is jy is by die swembad en daar is n lekker stoep met 'n afdak, terwyl jy na die see staar. Jy kan selfs in die nag as jy slaap die see hoor. Die enigste aanbeveling wat ek sal maak, is dat daar skoonmaakmiddels voorsien moet word, asook 'n mop, emmer en besem. Ook kan daar gerus 'n extra handdoeke voorsien word, een handddoek per persoon is nogals min, veral vir die hoofslaapkamer. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanli R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli R
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Heerlike netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel V
Gesin met tieners

Ek sal Boulders G04 enigetyd aanbeveel!

Goed ingerigte eenheid met als wat mens nodig het - wasmasjien, skottelgoedwasser, dakwaaiers ens. Die swembad en braai-area was baie netjies en skoon. Die eenheid is baie goed tov die swembad geleë - bietjie afgesonder wat vir privaatheid sorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

G04 The Boulders se terugvoer

Thank you for such a wonderful review. We are so please you had an amazing holiday.
Just to let you know, G04 is currently getting a full make over renovation.
So hope to see you back in the future some day.

G04 The Boulders
Fransua B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransua B
Saam met vriende

Was baie lekker

Was great enbis naby alles lekker spasie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, netjies en goed geleë.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Dit was net ongelukkig dat hul besig was met opknap werk reg by ons eenheid. Dit was geweldig baie geraas met jackhammers die hele Maandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B
Saam met vriende

Het baie lekker gebly by G04.

In plaas van 'n tuimeldroër kan hulle dalk 'n wasmasjien kry vir die eenheid. Maar verder was alles reg en het ons ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Walter R
Gesin met klein kinders

Woonstel kort werk.

Woonstel is toegerus met alles wat nodig is, was skoon toe ons arriveer, maar die plek kort onderhoud. Alle metaal was geroes (hekke , skuifdeure , deurslotte), hoofbadkamer se stort het baie "mould" gehad. Hoofbadkamer het 'n dreinreuk wat ons gerapporteer het, hulle het skoongemaak, maar die reuk het gebly. Nie fantastiese waarde vir geld gewees nie. Ons het ook eers ons daaglikse skoonmaak gekry (soos die advertensie) nadat ons gekla het. (TV was nuut).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem