Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief dat daar opknappings in die kompleks gedoen word op weeksdae tot 14:00 in die stil seisoen.
Met vertrek moet die eenheid in 'n redelike toestand van netheid gelaat word. Oormatige skoonmaak wat vir personeel oorbly, sal van breekskadedeposito afgetrek word.
G04 is 'n nie-rook eenheid. Buitegeriewe is baie gerieflik vir daardie doel. U samewerking word waardeer.
Die maksimum aantal persone wat die eenheid bewoon, mag nie die aantal beddens oorskry nie. Indien ons vind dat meer mense geakkommodeer word as wat toegelaat word, word asseblief in kennis gestel dat ons die reg het om jou te vra om te vertrek, wat jou huurgelde en tyd in die eenheid verbeur.
Harde geraas na 22h00 sal nie geduld word by The Boulders nie.
Geen glas word in die swembadarea toegelaat nie.
Braai word nie op balkonne of patio's toegelaat nie. Maak asseblief gebruik van die draaibraai naby die swembadarea.
Gebruik water asseblief spaarsamig – Maak asseblief seker dat ALLE krane styf toe is na gebruik. Rapporteer asseblief enige soort lekkasie in G04.
Die volgende is beskikbaar met aankoms:
- 1 rol toiletpapier per toilet
- Tee- en koffiemaakgeriewe
- 'n Klein bottel skottelgoedseep en Handy Andy. Aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is, word gaste versoek om hul eie toiletpapier, skoonmaakmiddels, koffie en tee saam te bring.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Die skottelgoed word gewas, die beddens word opgemaak en die vloere, badkamer en stoep word skoongemaak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Compensation Beach Road, G04 The Boulders complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang