Ballito Akkommodasie by G04 The Boulders | LekkeSlaap
+24

G04 The Boulders

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
G04 The Boulders
Selfsorg.
Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 8 Jun 2020 tot 19 Nov 2020.

Winteraanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jun 2020 tot 19 Nov 2020.

Belasting en Ekstras

’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 word gehef.

Let asseblief dat daar opknappings in die kompleks gedoen word op weeksdae tot 14:00 in die stil seisoen.

Die volgende is beskikbaar met aankoms:
1 rol toiletpapier
Tee- en koffiemaakgeriewe
'n Klein bottel skottelgoedseep, Handy Andy en 'n seepblokkie vir die skottelgoedwasser. Aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is, word gaste versoek om hul eie toiletpapier, skoonmaakmiddels, koffie en tee saam te bring.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Die skottelgoed word gewas, die beddens word opgemaak en die vloere, badkamer en balkon word skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, The Boulders-kompleks G04, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R920  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za