4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Gable Road, Roundhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gables Rest Self Catering Accommodation is 'n rustige selfsorgvakansie-eenheid in die hartjie van Somerset-Wes. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreekplek uit die stad, bruide, 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreekplek of sakereisigers.
Die gerieflike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskassie, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en koffiemaker toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die gerieflike sitkamer het 'n staanwaaier en 'n platskerm-TV met Google Chrome Cast. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het skuifdeure wat op die stoep met 'n piekniektafel en bankies oopmaak. Gaste is welkom om van die swembad, tuin of braaigeriewe gebruik te maak. Gratis en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Gable Road, Roundhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Gables Rest Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Gable Road, Roundhay, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang