LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gaggle Inn | LekkeSlaap
+36

Gaggle Inn

31 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Gaggle Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Beneste D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Beneste D

Plekkies was baie netjies en skoon. Fantasties, rustig.

Ons wat van die stad af kom was so bietjie skrikkerig met die heining om die perseel, maar wel, dit was geëlektrifiseerd. Verder is dit 'n baie mooi en skoon plekkie en ons sal weer kom kuier.

Henriette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Enkelreisiger

Nice place to stay.

I loved the place. It is quiet and relaxing and I will be staying there anytime.

Theo Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo Y
Gesin met klein kinders

Heerlike stilte en ontspannend.

Dis net jammer daar word nie ontbyt oor naweke aangebied nie.

Gaggle Inn's terugvoer

Dagse Theo. As julle weer verby kom dan maak Gaggle Inn vir julle n heerlike ontbyt oor naweke.
Dankie vir die terugvoer.

Gaggle Inn
Hennie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Baie vriendelike diens en pragtige akkommodasie.

Sien sterre.

Hennie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Persoonlike aandag van bestuur laat mens dadelik tuis voel. Kamer netjies met als wat 'n mens nodig het. Stil en rustig! Heerlikste ontbyt!

Marieta P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta P
Saam met vriende

Baie netjies. Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer hier kom oorslaap.

Sien sterre.

Michelle B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Besigheidsreis

Baie netjiese en veilige blyplek met prag kamers.

Ek is vriendelik ontvang deur Dewald ten spyte van my laat aankoms. Die blyplek is ideaal geleë langs die N1 net buite Kroonstad en die geriewe in die kamer was besonders stylvol en skoon. Het ook 'n heerlike ontbyt met vrugtekelkie ontvang die volgende oggend.

Grizzly P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizzly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders netjies, skoon en gemaklik.

Baie dankie aan die gashere. Dit is besonderse lekker plek om te oornag. Dit is skoon en netjies, die bed slaap lekker en daar is genoeg spasie vir alles. Ons het sommer ekstra aand oorgeslaap.

Ross N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross N
Saam met vriende

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Ideaal vir ons behoeftes. Die ontwerp van die eenheid was 'n bietjie vreemd, vreemde hoeke afgesny in die kamers en die badkamer se ligskakelaar was in die middel van die een slaapkamer bokant die bed, vreem, aangesien die badkamer in die kamer langsaan was. Dekor was nie wonderlik nie. Afgesien daarvan, was die eenheid baie skoon en gemaklik. Dawid was uiters beleefd en vriendelik en die hele plek was netjies. Vir ons behoeftes was die plek perfek en ons sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for what we needed.

Perfect for our needs. Design of the unit was a bit strange, odd corners cut off in the rooms and bathroom light switch was in the middle of the one bedroom above the bed, weird as the bathroom was in the room next door. Decor wasn't lovely. Saying that, the unit was very clean and comfortable. Dawid was extremely polite and friendly and the whole place was neat and tidy. For our needs the place was perfect and would book again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gaggle Inn's terugvoer

Thank you for booking at Gaggle Inn.
That light switch is definitely going to be moved. Thanks for the advice.
Gaggle greetings

Gaggle Inn
Rhudie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserig, ander gaste respekteer nie ander mense nie. Krag was meeste van tyd af, baie onveilig gevoel, hek was heeltyd oop.

Oor naweke is daar partytjies aan wat geen respek het vir ander gaste, reëls geld nie vir hulle nie, spoedperk is 30 km/h, geld nie vir partytjiegangers nie, moet luister hoe hulle enjins opref en harde musiek speel terwyl reëls nie harde musiek toelaat nie. Baie onveilig gevoel oor die hek nie kon toemaak nie, 80% van naweek was die krag af. Ons het maar besluit om op te pak en baie vroeg te ry.

Gaggle Inn's terugvoer

Hieroor is ek as eienaar rooi in die gesig, van skaamte en van kwaad. As 'n reël sal dit nooit toegelaat word nie, maar ek was uitstedig en die persoon aan diens is daaroor aangespreek en beter opgelei.

Kontak my asb. direk sodat ek vir julle 'n terugbetaling kan doen vir die ongerief.

Groete,
Dewaldt Cronje

Gaggle Inn
Francois B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Francois B
Saam met vriende

Glad it's over.

Not great and although it was load shedding they were not geared to assist with candles, 2 pin plugs, etc. There were also no hot water when we arrived to take a shower. The units were also on the side of the road with a lot of noise irrespective of camp not moving.

Gaggle Inn's terugvoer

All our units have been fitted with battery operated lights and one of our wall plugs can accommodate twin plugs USB and standard plugs.
We do apologize for your inconvenience.

Gaggle greetings
Dewaldt Cronje

Gaggle Inn
Colin L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Will recommend for family and friends.

Gerda B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Waarde vir geld, sal aanbeveel vir verblyf as mens op reis is.

Krause V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, ruim en gemoedelik.

Gawe akkommodasie net buite die dorp se rumoer.

Peter E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable unit, with everything you need for a good night's rest.

I can recommend the Gaggle Inn. The units are new and well appointed. The beds comfortable. I will definitely use them again when requiring accommodation in Kroonstad. Some suggestions for the units currently being built: Place a sink in the kitchen area. I do not like washing up in the bathroom. For average height people the TV is positioned in an awkward spot, which resulted in me bumping my head 3 times. Have someone at the gate to welcome guests who have already booked. We had to phone to get them to send someone from somewhere to unlock the gates and give us our keys.

Clayton A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clayton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy op soek is na 'n plek waar jy net kan afsluit en alles anders om jou vergeet, is dit beslis dit!

Die plek is kalm, rustig en ontspannend. Die eienaar maak 'n heerlike ontbyt en gasvryheid is beslis tops. As jy op soek is na 'n plek waar jy net kan afsluit en alles anders om jou vergeet, is dit beslis dit! Ek sal hierdie plek aan enige iemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

If you’re looking for a place where you can just shut down and forget about everything else around you, this is definitely it!

The place is calming, peaceful and relaxing. The owner makes a mean breakfast and hospitality is definitely key. If you’re looking for a place where you can just shut down and forget about everything else around you, this is definitely it! I would recommend this place to anyone anytime.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Garth V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V
Besigheidsreis

Comfortable stay.

Excellent service, very friendly hospitality and neat amenities.

Liezel N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie netjiese, skoon plekkie en lekker privaat. Dewald is baie aangename vriendelike mens. Die ontbyt was ook heerlik! Regtig goeie waarde vir geld!

Francois R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met vriende

Gemaklik, veilig, netjies en privaat in 'n vrystaande eenheid wat smaakvol en volledig toegerus is.

Gemaklik, veilig, netjies en privaat in 'n vrystaande eenheid wat smaakvol en volledig toegerus is. Die eienaar van Gaggle Inn het ons persoonlik in- en uitgeklok en seker gemaak ons is gemaklik. Vriendelike diens in 'n baie netjiese oord.

Kevin C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C
Gesin met klein kinders

'n Nice, skoon plek om te bly as jy deurry.

Sal definitief weer hier by.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A nice, clean place to stay if you are passing through.

I will definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heste O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heste O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte plek vir een aand se oorslaap!

As ek enige voorstelle kan maak: groter badhanddoeke!

Gaggle Inn's terugvoer

Dankie vir die voorstel. Ons het sommer dadelik aandag daaraan gegee.

Gaggle Inn
Ramona M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie netjies en mooi.

Baie baie mooi. Alles wat n mens nodig het. Lekker gebly. En glad nie duur nie.

Belinda C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die kwaliteit vir die prys was baie goed. Veiligheid is goed, sal net 'n sekuriteitswag vir die nag verkies.

Gaggle Inn's terugvoer

Dankie vir julle kommentaar, ons waardeer alle terugvoer opreg. Die wag sal verseker in nabye toekoms realiseer. Tans het ons n reaksie groep wat diens doen in die omgewing wat baie effektief is.Hoop om julle spoedig weer te sien.

Gaggle Inn
Erica M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Enkelreisiger

'n Mens voel welkom en die plek het 'n warm atmosfeer.

Kan enige persoon aanbeveel om Gaggle Inn te gebruik.

Carel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en kamers skoon en netjies.

Naamborde wys steeds Red Bishop en nog nie Gaggle Inn nie, ontbyt is nog nie beskikbaar soos aangedui nie. 'n Opwasbak in die kombuisie sou meer gerieflik wees, dit was nogal vreemd om die koppies in die badkamer te was.

Ria V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Goed ontvang, lekker geslaap en mooi omgewing. Sal enige tyd aanbeveel en sekerlik weer in die toekoms daar gaan slaap.

Debbie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voldoende vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het.

Nog 'n nuwe plek en kort beslis 'n swembad vir Kroonstad se warm dae.

Adri H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri H
Saam met vriende

Gerieflik.

Dit netjies, gerieflik en plaasatmosfeer, sal definitief weer gaan.

Martie W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W
Enkelreisiger

Fantasies gewees, vriendelike personeel en eienaar, pragtige plek skoon en netjies!

Ek beveel Gaggle Inn aan vir enige iemand, bekostigbaar, skoon, netjies, uit die boeke!

Chantal V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, luukse verblyf.

Baie netjies en stylvol. Krag / water kombinasie is 'n probleem maar sal definitief weer gaan!

Stephanie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Die eienaars moet net asseblief nuwe borde met die pleknaam aanbring, seker maak daar is twee korrekte en bereikbare telefoonnommers beskikbaar, en toegangsbeheer aanbring wat prakties is.

Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrisgewaagd 82, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.626055 27.260064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!