Beskrywing
Die Deluxe Chalets bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met Openview, lugversorging, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Geen geraas word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste wat ry, moet by die spoedgrens van 30km/h hou.
Voertuie mag nie op die gras geparkeer word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol of partytjies word by die swembad toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die eiendom toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenhede het 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, parkeerplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskas en ketel insluit.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Geen geraas word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste wat ry, moet by die spoedgrens van 30km/h hou.
Voertuie mag nie op die gras geparkeer word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol of partytjies word by die swembad toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die eiendom toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Chalets bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met Openview, lugversorging, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Daar is ook elektriese komberse.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Geen geraas word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste wat ry, moet by die spoedgrens van 30km/h hou.
Voertuie mag nie op die gras geparkeer word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol of partytjies word by die swembad toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die eiendom toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is ook 'n ekstra slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het sitplek en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het hul eie privaat ingang, parkeerplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskas en ketel insluit.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Geen geraas word op die eiendom toegelaat nie.
Gaste wat ry, moet by die spoedgrens van 30km/h hou.
Voertuie mag nie op die gras geparkeer word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol of partytjies word by die swembad toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die eiendom toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang