Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaia Hydro-Spa and Guest House

Gaia Healing VIP Suite 1
Vanaf
Vanaf R1 399
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim ateljee het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n groot bad, stort en 'n uitsig op Tafelberg. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n opvoubare koningingrootte-futon-bank ontspan. Daar is 'n groot slim-TV met gratis WiFi en Netflix. Die sitkamer het 'n uitsig oor die vlei. Die suite lei na die balkon met 'n uitsig oor die swembad. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer op die grondverdieping, braaigeriewe en die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde geraas en musiek is verbode.

Partytjies en geleenthede is verbode.

Geen besoekers word toegelaat nie.

'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.

Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.

Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.

Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaia Healing VIP Suite 2
Vanaf
Vanaf R1 599
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim ateljee het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die vleilande. Die suite het 'n TV met gratis WiFi en Netflix. Die sitkamer bied 'n uitsig oor die vleiland. Die suite lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer op die grondverdieping, braaigeriewe en die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde geraas en musiek is verbode.

Partytjies en geleenthede is verbode.

Geen besoekers word toegelaat nie.

'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.

Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.

Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.

Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaia VIP 3 - the Family Suite
Vanaf
Vanaf R2 599
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinsuite is geskik vir 8 gaste en het 2 aparte slaapkamers, 'n sitarea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en koningingrootte-bed. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die suite het 'n TV met gratis WiFi en Netflix. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer op die grondverdieping, braaigeriewe en die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde geraas en musiek is verbode.

Partytjies en geleenthede is verbode.

Geen besoekers word toegelaat nie.

'n Skoonmaker kan teen 'n ekstra koste per dag vooraf gereël word.

Die huisreëls, relevante inligting en WiFi-wagwoord is in elke kamer.

Rook is binnenshuis verbode en daar is aangewese rookareas.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal tydens inklok betaal moet word en sal tydens uitklok terugbetaal word.

Indien gaste na 12:00 uitklok, sal hulle 'n ekstra fooi betaal. Laat uitklok moet vooraf gereël word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a4140611fdc4d5b7b38e54cb72ef013104668429c0e263bacbd76660d1ae83476fe96ac6a479bd6219d661ce308e829a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 29 Diluta Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.857034 18.494104