Dullstroom Akkommodasie by Galashiels | LekkeSlaap
+14

Galashiels

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Galashiels
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elfride K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfride K
Saam met vriende

Baie gerieflik en rustige blyplek met lekker braai-area en fantasties uitsig.

Hierdie is regtig 'n vyfster-selfsorgplek. Groot, gerieflike kamers, moderne badkamers en kombuis. Pragtige dekor en lekker braai-area. Dit is loopafstand van alles, maar tog baie privaat en rustig.

Lesley A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Besigheidsreis

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en Galashiels het alles wat jy benodig en dit was 'n wonderlike naweek.

Daar was 6 van ons en dit was buitengewoon gemaklik en ons het gevoel asof ons in 'n borrel was, net verstommend. Baie dankie dat jy in kontak bly en alles bevestig. Anna was ook fantasties en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had an amazing time and Galashiels has everything you need and it was an awesome weekend.

There were 6 of us and it was exceptionally comfortable and we felt like we were in a bubble, just amazing. Thank you so much for staying in touch and confirming everything. Anna was also fantastic and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bernice S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid!

Ons het heerlik gebly, die eenheid is baie netjies, mooi en goed toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Theuns C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker netjiese verblyf.

Baie lekker verblyf wat goed toegerus is.

Galashiels's terugvoer

Dankie. Ek is bly jy het alles na jou smaak gevind.
Groete
Helen

Galashiels
Colin B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek.

Baie lekker plek om in Dullstroom te bly. Naby aan alles in die dorp!

Vedette P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedette P
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi verblyf.

Ons het ons kuier by Galashiels ongelooflik baie geniet. Die pragtige huisie het alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker uitgerus in die mooie Dullstroom en die uitsigte op die pragtige tuin en dammetjie baie geniet.

Galashiels's terugvoer

Hi Vedette,

Thank you for your comments. I am so glad you enjoyed your stay with us.
You are most welcome to stay with us when you next visit Dullstroom.

Kind regards,
Helen

Galashiels
Christine K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine K
Gesin met klein kinders

Die huis is lieflik en baie goed geleë.

Ons het vir 3 aande in Galashiels gebly en ons was baie beïndruk met die verblyf en ligging. Die huis is baie skoon en 'n veilige area geleë. Dis ook loopafstand na die Dullstroom besigheidsarea. Die huishulp, Anna, was baie behulpsaam wanneer ons haar gekontak het. Baie dankie vir die gasvryheid!

Galashiels's terugvoer

Dear Christine,

Thank you. I am glad you enjoyed the cottage and peaceful surroundings. We hope to see you next time you travel to Dullstroom.

Regards,
Galashiels

Galashiels
Lo-mari M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lo-mari M
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en pragtig.

Die netjiese huisie is so naby aan die hoofstraat, maar voel glad nie so nie. Dit is baie rustig en pragtig.

Du Preez F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Preez F
Gesin met klein kinders

Baie lekker, veilig en mooi. Alles wat jy nodig het.

Baie tevrede met hierdie verblyf!

Billy K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy K
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en goed toegeruste verblyf.

Galashiels het al ons verwagtinge oorskry. Dit is 'n ideale verblyf opsie vir familie en vriende. Die huis is netjies en baie goed toegerus. 'n Kaggel, verwarmers en beskutte braai-area maak vir 'n gemaklike tyd selfs in die koue winters. Ons gesin het die plekkie ten volle geniet en sal definitief weer daar bly met ons volgende wegbreek in Dullstroom.

Elzahn K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzahn K
Gesin met tieners

Die huis is pragtig en omgewing rustig.

Huis is pragtig, luuks, netjies en die huishulp is vriendelik en klokslag elke dag daar om alles netjies te hou. 'n Werklike luilekker naweek.

Lizette M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Baie gerieflik, luuks, netjies en veilige verblyf.

Van al ons vorige besoeke was hierdie die heel beste verblyf in Dullstroom.

Galashiels's terugvoer

Hi Lizette,

Thank you for your comments on Galashiels. They are much appreciated. We hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Helen

Galashiels
Vanaf R4 700
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 700
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 700
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcHzRGN2x3Gq1f3HOzegIZn4rVCKjzVKIv3Hnqqnx3J5Unrr2FP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 29 Critchley Common Teding Van Berkhout Street 1110 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -25.41689 30.11048
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za