Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Flat on Southey

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Garden Flat on Southey
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
William M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M

A comfortable accommodation with a caring host.

The flat was very neat, well-equipped, and spacious. James went out of his way to ensure we were happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Gesin met klein kinders

Baie netjiese woonstel en goed toegerus om selfversorgend te kan wees.

James was baie vriendelik en behulpsaam! Dankie James!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire C
Gesin met klein kinders

Superb host, safe cottage with all conveniences, very good value for money.

Our host made us welcome and made sure we had everything we might need. It was hard to tell when load shedding was happening because there were alternative lights and most things still worked. Those were the softest, most luxurious towels! Great kitchen and bathroom facilities, spacious and comfortable throughout the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die woonstel is klein maar het alles wat mens nodig het. Gasstoof en braaier, loadshedding ligte, Netfilx, WiFi, onderdakparkeering in erf. Enige iets wat jy nog benodig, sal die eienaar voorsien. Hy is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Ware gasheer. Nabei geleë aan Kingswood College. Ons sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roslyn G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn G
Gesin met tieners

Comfortable and cozy cottage.

Felt very welcome and at home. Nice extra little touches upon arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn A
Enkelreisiger

Pleasant stay in a well appointed flat, all amenities were available.

The host, James, was most accommodating and reached out to provide any extra information or background needed for local travel. A great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd was ons vriendelik verwelkom. Die plek was skoon soos al my vorige besoeke. Ek gaan beslis weer van die plek gebruik maak.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met vriende

Baie lekker plek.

James was 'n ster! Hy het ons al die plekke gestuur waar ons kon gaan eet, hy het ons op sy hande gedra, wat 'n plesier om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Besigheidsreis

Enjoyed my stay in lovely warm secluded part of the house.

Garden Flat is lovely, warm and secluded. All amenities for a comfortable stay was available. We were able to have daily meetings (4 people) at the terrace area. I enjoyed the visit each morning from Manny the resident dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Very neat and tidy garden apartment. James ensured that all our needs were attended to. Will be happy to return when next in Grahamstown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met eggenoot / lewensmaat

This accommodation is really cool, cosy and simply top class! We really loved our stay here, will be back!

A nice, comfortable and safe place! Anytime again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf is baie lekker, knus en sommer net topklas! Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer terugkom!

'n Lekker, gerieflike en veilige plek. Enige tyd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Gesin met tieners

Home away from home.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel is ten volle toegerus en alles is baie netjies en modern. Ons was bederf met ietsie vir ontbyt vir die oggend na ons aankoms. Vars drinkwater is deur ons gasheer voorsien. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Grahamstad besoek. Grahamstad se paaie is egter 'n groot uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T
Saam met vriende

Garden Flat on Southey was netjies en skoon, huislike atmosfeer en James was baie vriendelik en behulpsaam!

Sentraal geleë en ons sal beslis weer daar bly as ons weer in Grahamstad moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Y - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die gastehuis baie geniet en het gevoel of ons in ons eie huis was, want alle geriewe was daar.

Baie lekker gebly en James was 'n goeie gasheer. Alles het goed gewerk en die sekuriteit was voldoende, aangesien ek navorsing gedoen het by die universiteit en my vrou bedags daar gebly het. James het vir ons ook mineraal water voorsien aangesien die munisipale water nie drinkbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik, alles was skoon en netjies.

Verblyf uitstekend en prys baie billik. James ook baie behulpsaam en besorg. Het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en goed toegerus.

Eenheid is knap maar baie gerieflik, met buite braai geriewe en ten volle toegeruste kombuis, tot skottelgoedwasser wat baie gerieflik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Legolo T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Legolo T
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay and the host was so helpful, the place was so clean and I would recommend it to anyone, of course.

Garden Flat on Southey was like our home in Grahamstown. My family liked the place, the security, friendly dog and good location made our stay enjoyable. Our host, James was always willing to help and through communication he kept us informed. I would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Flat on Southey se terugvoer

Many thanks, Legolo. You and your family are welcome back any time.

Garden Flat on Southey
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southey-straat 20, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmOTZkZGE1LWVkYmItNDYwMi04ODkxLWI1M2ExNzBlOTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 20 Southey Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.297401075976 26.530876317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem