Garden Gate Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Gate Guest House is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer.
Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV's met DStv (Gastehuis-pakket) en private ingange.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die gastehuis het braaigeriewe en onbeperkte WiFi.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, swem en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Gate Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derde laan 89, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap