LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Inn | LekkeSlaap
+26

Garden Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Garden Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rina K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom, aangenaam en vriendelik.

Ons is hartlik verwelkom, kamer was skoon en gerieflik, diens was vriendelik - heerlik gekuier.

Inocent N - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inocent N
Gesin met tieners

A nice place to visit. Beats most 3 star hotels.

This is a quiet neighbourhood. Very clean. Friendly host. Nice outside setting for dine or braai. Highly recommended.

Garden Inn's terugvoer

Thank you so much Inocent for your kind words. It was my pleasure to have you and your family here.

Garden Inn
Trudi B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Wonderlike gasvrou en gasheer, wens ons kon langer kuier onder die bougainvillea. Alles was netjies en net reg vir lekker kuier.

Leon L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Phillip V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met vriende

Nie veel tyd op perseel spandeer nie.

Net geslaap, maar die tydjie wat ons wel daar spandeer het was aangenaam. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die onverwagse ontbyt wat voorgesit is met vertrek, was uit en uit die kersie op die koek. Ons sal beslis weer gebruik maak van Garden Inn, sou ons weer onsself in die area bevind.

Lebogang Melvin R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang Melvin R
Enkelreisiger

It was so fun-tastic.

The welcoming was great, the place itself was awesome and spotless. I really enjoyed my time there.

Riandi J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable, clean, welcoming!

We received a neat, clean room and bathroom and were welcomed by a very friendly couple. They exceeded our expectations. Thank you!

Tomas F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en gerieflike verblyf.

Die kamer en badkamer is keurig versier en toegerus. Dieselfde geld vir die gedeelde geriewe (braaiplek, kombuis en tuin). Gasvryheid en vriendelikheid is betoon.

Roneldi V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roneldi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Garden Inn definitief aanbeveel.

Alles was skoon en netjies, tannie Christelle is baie vriendelik en gasvry. Uitstekende waarde vir geld.

Noel A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fenomenaal.

Ons was baie goed ontvang met aankoms. Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en goed na ons gekyk. Hulle was uitstekend.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afca99fb3c8a84ce37797e43242569e0e24c8cab1239f037d25bee0f09e1d4a1fdb7fc540b90ef557607ed1af6d7f37ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.70607702255 28.39436352253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!