Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hopefield Garden Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Lezanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Soos 'n droom. Dit is die ideale plek om weer jou batterye te herlaai. Dit is baie rustig en so mooi. Ek sal dit aan enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Hi Lezanne Dankie vir jou positiewe aanmerkings. Ons waardeer dit baie! Geseënde nuwe jaar en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Charmaine en Armin

Marlon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Stay was awesome chalets are close to each other so we can keep a close eye on our kids owners are very accommodating. Owners are friendly. Venue needs a bit of a modern spin but very peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Thank you Marlon, for your positive review. We are always happy, if our customers are also happy and satisfied. Hope to see you soon again. Kind regards. Charmaine and Armin

Theodora S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Easy to find, beautiful peaceful and enjoyable. We were welcomed by a very friendly host. She showed us our place we stayed in and what's available to do on the premises. It was very peaceful and quiet, and we really enjoyed ourselves. We will certainly go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Hi Theodora Thank you for your positive reply. We highly value your feedback, and we hope to welcome you again in the future. Kind regards, Charmaine and Armin

Henryhetta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.2
Jan 2024

They need to work on cleanliness. Upgrade that whole space as they are expensive. For the amount of money paid, this place is overpriced. Dirty dishes and washing cloths. Bedding disaster. This was not what we expected. Unfortunately, when we got there, it was not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Joh-ralda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Dit was lekker. Enigste problem was kakkerlakke in verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Dankie vir jou opmerking. Ons het reeds begin met groot beheermaatreëls en hoop om nie weer die probleem te he nie.

Blanche C
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Waarde vir geld. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2023

Baie aangenaam. Het die rustigheid waardeer. Die personeel was baie behulpsaam. Die wooneenheid het aandag nodig, soos bv. teëls, verf, ens. Andersins was dit regtig aangenaam.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Des 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Margaret W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderful. We enjoyed ourselves and booked Hopefield Garden Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Thank you for your kind review. We hope to see you soon again.

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Baie goeie waarde vir geld. Alhoewel Hopefield nie 'n vakansiebesteming is nie was die verblyf vir ons uitstekend en goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Armin
Hopefield Garden Lodge
Hallo Pieter, ons is bly julle het dit geniet. Ons is steeds besig met verbeteringe en hoop om julle in die toekoms te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Armin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04610b0619cf68ffe39521eecc097a4a79fda7fcddaf0bda676e4abb13ae003f2ff7efda3a99a44adc66704924b26853dbff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 21 Garden Street Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.064701387033 18.341689798811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang