Garonga Safari Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garonga Safari Camp is 'n eksklusiewe kamp in die Makalali Reservaat na die weste van die Krugerwildtuin wat oor 22 000 ha strek. Die reservaat verseker 'n intieme wild-ervaring in 'n rustige omgewing, waar jy net kan ontspan, sag slaap en jouself vind.

Die safarikamp het 6 luukse tente wat oor die droë rivierbedding, langs die klein watergat uitkyk. Elke tent het 'n houtdek met 'n hangmat wat spog met die mooiste uitsig. Die kamers is helder, lugtig en ruim, met 'n groot koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n binne- en buite-stort wat die perfekte samesmelting van die luuksheid van die suite en die rouheid van Moeder Natuur skep.

Garonga Safari Camp weerspieël die omliggende bosse se tekstuur, aardse kleure en skoon lyne met topgehalte linne wat uiterse gemak voorsien. Dit is die perfekte plek om te lê en jou gedagte vir ure net te laat dwaal.

'n Safari vir jou siel, 'n intieme wild-ervaring en tyd of na te dink en inspirasie te vind is Garonga se filosofie. Neem deel aan die aktiwiteite wat beskikbaar is, of ontspan bloot net luilekker in die hangmat met 'n goeie boek terwyl jy kyk hoe die impalas wei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garonga Safari Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R13 520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false