Garrick House
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-singel 26, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Garrick House bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Pennington. Dit is in 'n bewarea geleë en spog met 'n lowerryke tuin vol voëllewe. Die huis het 'n sonkragstelsel wat die WiFi gedurende beurtkrag kan aandryf. Daar is ook 'n watertenk.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 2 gedeelde badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met Openview-kanale en gaste kan na die volle DStv-pakket opgradeer teen 'n ekstra koste. Die tuin het 'n lieflike swembad, 'n gazebo en 'n braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Die huis is troeteldiervriendelik met 'n toe area om troeteldiere veilig te hou.
Die verblyf is binne maklike bereik van 'n troeteldiervriendelike strand waar gaste watersport kan geniet of bloot ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Garrick-singel 26, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Garrick House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-singel 26, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal