LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+84
Selfsorg in Hoopstad

Gasvry Gastehuis

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gasvry Gastehuis is op 'n rustige plaas in die Vrystaatse dorp Hoopstad geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets wat uniek ingerig is, 2 dubbelkamers en 'n drieslaapkamer-gesinskothuis. Die eenhede beskik oor geriewe soos 'n goed toegeruste kombuis, braai-areas, lugversorging en 'n TV met DStv. Die gastehuis het 'n swembad en parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede sluit in Bloemhofdam en Sandveld Natuurreservaat waar gaste kan swem, visvang, bootry en wildkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kobus P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorslaap van hoë gehalte. N lieflike plek om te oornag. Baie luuks en netjies. Als wat nodig is vir self kosmaak en braai. Lekker stil plaasomg...
Sien meer
Sep 2026
David B
5.0
Lekker. Altyd 'n goeie ervaring.
Sep 2026
Rensche J
5.0
Dit was baie lekker. Stil en in die natuur. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2026
Lize-Mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek om oor te slaap. Sal enige tyd weer daar bly. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie skoon en netjies.
Aug 2026
Rosa M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon met alles beskikbaar. Personeel gasvry en vriendelik. Baie lekker gebly en geslaap!
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Gasvry Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groenvlei, Hoopstad, 9479, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7cd5f7592bad4fb56dce4fe02ac075d245f0e793532749286b7b77c3c7a6858d479e7b2d24be010a1163989661fd50c5ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Farm Groenvlei Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.808607808874 25.877585652118
Soek in 'n groter streek