Gateside Guesthouse
Beskrywing
Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande.
Verblyf word gebied in 8 eenhede wat slaapplek aan 29 gaste in totaal verskaf. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en suite-badkamers, DStv, elektriese kombersies, verwarmers, waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, strykgeriewe, 'n mikrogolfoond, kroegyskassie, broodrooster, eetgerei en breekware.
Die selfsorg-gesinseenhede het hul eie sitarea, eetarea, en kombuisie wat B&B- en selfsorgverblyf moontlik maak. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Alle verblyf is op 'n slegs-verblyf-basis, maar gaste kan ontbyt teen 'n ekstra bedrag versoek.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n tuin, swembad, trampolien, buite-sitarea, braai-area en veilige parkeerplek in.
Kenmerke
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Gateside Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |