Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gateside Guesthouse

Gastehuis
Small Studio - Double or Twin Room, Groundfloor
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit DStv, elektriese komberse, verwarmers, waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, strykgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei in. Daar is 'n sitarea buite met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
West Room - Double Room with kitchenette, upper floor
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n klein dubbelkamer onder die dakrand. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n wasbak, yskas, oondjie met 2 kookplate, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Patio Room - Double Room, fully self-catered
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n wasbak, yskas, oondjie met 2 kookplate, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
East - King/Twin Room, upper floor
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die eerste verdieping aan die voorkant van die gastehuis het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ontspan in die Victoriaanse bad terwyl jy oor die heuwels en dam uitkyk. Daar is ook 'n stort, dubbelwasbak en ondervloerse verhitting. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, wasbak, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Studio - Double/Twin Self-catering Unit
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n slaaparea, 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuisie. Ander geriewe sluit DStv, elektriese komberse, paneelverwarmers, waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
South room - 4 Sleeper, upper floor
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed in 'n klein annkes in die kamer, en 'n enkelbed in die sitarea vir 'n vierde persoon. Die koninggrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die kamer is lugtig en ruim en daar is 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, dubbelwasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit DStv, elektriese komberse, verwarmers, waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, strykgeriewe en WiFi in. Die kombuisie 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en yskassie toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Treetops - 5-Sleeper self-catering Loft Unit
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Oopplan-soldereenheid met 'n uitsig vanaf die balkon. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die koninggrootte-bed kan op versoek in enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n aparte stort. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, kombuis en braaigeriewe op die balkon. Kamergeriewe sluit sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, 'n haardroër, lugversorging, strykgeriewe en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiny Gateside - Self-catering Family 4-Sleeper Cottage
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Bekoorlike selfsorggesinskothuis met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Die kleiner tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die smaakvol gemeubileerde sitkamer met 'n tradisionele Victoriaanse kaggel lei na die eet- en kombuisarea. Die kothuis het 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Buite is daar 'n privaat stoep en 'n omheinde, troeteldiervriendelike tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot die groot swembad en ander gemeenskaplike areas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6-sleeper (3-bedroom) cottage
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n dubbelverdieping-kothuis met 3 slaapkamers. Die boonste verdieping bestaan uit die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer langsaan wat hierdie badkamer deel. Die grondverdieping het 1 slaapkamer en 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die grondverdieping het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisi, en 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarry-weg 11, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e12f7c2e0a39f2d93b39b4036bbf89930d8774739c8707a97ee02fdd5edecaea697054714f9406b1fac24855ffd5c2713cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 11 Quarry Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.560019362512 30.305120944977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem