Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gateside Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir Gateside Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Phyllis V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis V
Besigheidsreis

Skoon, keurig, vriendelik en professioneel.

Ons reis baie en dit was vir seker een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het. Baie dankie Magda en Paula. (AfriForum Privaatvervolgingseenheid).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Beste Phyllis, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Dit was 'n absolute plesier om julle almal te huisves en sien uit na julle herbesoek.
Groete
Magda, Paula en die span by Gateside Gastehuis.

Gateside Guesthouse
Nozipho M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome weekend.

Great place but one negative is that you can't play your own music from a portable speaker or laptop in the comfort of your room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dear Nozipho

Thank you so much for booking with us. It was great having you as our guests.

We are so sorry to have no own music or no speakers policy. Because we are in a residential area we are not allowed loud music.

Kind regards

Selomie and the Gateside team.

Gateside Guesthouse
Marelize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Exceptional views, neat accommodation and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you for your visit Marelize.

We are so glad you enjoyed it.

Regards

Selomie and the Gadeside team.

Gateside Guesthouse
Michelle P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort and attention to detail was much appreciated.

This place is a hidden gem! Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en goeie waarde vir geld en die uitsig is so mooi soos op die foto. Naby Hilton hospitaal wat ideaal is as iemand daar moet oorbly.

Net een nag oorgebly, maar sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Marinus, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was aangenaam om julle by ons te he. Ons is bly julle het dit geniet. Groete. Selomie en die span by Gateside Guest House

Gateside Guesthouse
Rob M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Enkelreisiger

Great location, friendly staff.

I only stayed one night, but was really impressed by the location (stunning view, especially sunrise), pool (surprisingly warm and crystal clear), friendly service and self-contained room, kitchenette and terrace. The room and bathroom were a bit pokey but I couldn't have expected more for the rate. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Good day Rob,

Many thanks for your kind words and review. We appreciate the time it took to write down your thoughts on your short stay with us. Our staff and guesthouse owner work very hard to make each guest comfortable during their time with us, so this feedback is so greatly welcomed.

We hope to welcome you back next time you are in Hilton.

Paula and the Gateside Guesthouse Team

Gateside Guesthouse
Wikus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus B
Gesin met tieners

Rustig en veilig.

Rustige omgewing met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Wikus, it was great to meet you all. I am glad that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back for the next event. Kind regards. Sally

Gateside Guesthouse
Nicolette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette B
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Pragtige plek, sal dit beslis aanbeveel. Sou graag nog 'n nag wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Nicolette,
It was lovely to meet you all, even though you were in and out. I was so glad to see the pool being used too.
Please come again and enjoy our facilities.
We hope to see you soon.
Kind regards, Sally

Gateside Guesthouse
Heileen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heileen D
Gesin met tieners

Dit het ons verwagtinge oortref.

Ons was daar vir die Laerskole SA Atletiek. Gedink die kamers gaan klein wees. Kamers was ruim en heerlik en het alles in gehad wat ons nodig gehad het. Was ook mooi skoon en het lekker geruik. Ons was baie vriendelik ontvang en die dame was baie hulpvaardig. Dankie vir 'n lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Heileen,
Thank you for such a lovely review. We really appreciate the feedback. I am so glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again for the next event.
It was great having you.
Kind regards Sally

Gateside Guesthouse
Jacques H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met vriende

Cozy accomodation with an unbelievable views!

From the moment we arrived at Gateside Guesthouse, we were welcomed with the utmost care and hospitality. The staff were incredibly accommodating, even with our large and lively group. We occupied several of the units, each one gorgeously decorated and outfitted with all the necessary amenities and more. The Frog Cottage, in particular, was a great spot for our group as it had a large veranda with a breathtaking view of the valley. Additionally, each unit had a braai and access to a stunning swimming pool which we thoroughly enjoyed. I highly recommend Gateside Guesthouse to anyone looking for a wonderful stay in the area. We will most certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thanks so much Jacques, it was an absolute pleasure having you boys with us. It looked like everyone had a good time and enjoyed our facilities. We look forward to seeing you again in the future. Thanks for all your help with the braai's etc.
Yours Sincerely
Sally

Gateside Guesthouse
Anneke D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis, die bestuurder en die uitsig is lieflik.

Die gastehuis is pragtig geleë teen 'n koppie met 'n welige tuin. Dit is skoon en die diens (bestuurder Sally) was vriendelik en bedagsaam, daar was wifi in ons kamer sowel as 'n kragopwekker op die perseel (een wat nie te veel lawaai maak nie). Daar is apies wat besoek kom aflê so alle deure en vensters moet ongelukkig te alle tye toe bly. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ja, daardie apies is baie stout so ongelukkig.
moet vensters in die vroeë oggende en saans toegehou word.
Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete Sally

Gateside Guesthouse
Russell D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable with a beautiful view.

It was a very neat and comfortable place to stay. We were very impressed with all that is available in the room. The view was stunning once the mist and rain cleared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Good day Russel, many thanks for taking the time to write your feedback for your stay with us. We all try our best to make constant improvements in every department everyday at Gateside, so you feedback helps us understand where we can do this. Many thanks. It was such a pleasure having you, and we hope to welcome you back again. Paula and the Gateside team

Gateside Guesthouse
Toni G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni G
Enkelreisiger

Baie mooi plek, pragtige uitsig, skoon en netjies en baie vriendelike eienaars! Sal 10/10 aanbeveel en weer daar bly!

Die plek was besonders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Toni, baie dankie vir die goeie resensie. Ek en Marie is nie die eienaars nie, maar ons probeer om Gateside met groot verantwoordelikheid te bestuur. Ons is bly dit gaan nie die laaste keer wees wat ons jou sien nie. Volgende keer moet jy sommer een van ons baie lekker ontbyte probeer.
Rudi, Marie en die Gateside span.

Gateside Guesthouse
Claud And Lesley C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claud And Lesley C
Gesin met tieners

Cozy and comfortable.

Very picturesque and pretty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en die rustigheid vanself. Oulike eenheid.

Oulike eenheid. Die badkamer deur kan dalk bietjie beter toe maak, maar andersins, 'n pragtige plekkie vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Stunning view, nice host and great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Julie, thank you for staying with us. We wish you a wonderful Festive season and a very bright new year. Take care, Charmaine and staff.

Gateside Guesthouse
Leandra M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M
Gesin met klein kinders

Idillies!

Wonderskone uitsig en kothuis, baie goed toegerus en vriendelik ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leandra vir jou terugvoering, dit is hoogliks gewaardeer. Charmaine

Gateside Guesthouse
Janine R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies, en ’n asemrowende uitsig!

Die beddegoed en handdoeke is van die hoogste gehalte! Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Janine, vir jou resensie, ons het jou verblyf by ons geniet en hoop jy sal weer besoek.
Charmaine, Mike en Alta

Gateside Guesthouse
Stephen F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen F
Gesin met tieners

Lovely

Sentraal tussen al die winkels en resturante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dankie dat u by ons gebly het Stephen, en u resensie.
Pas jouself mooi op en bly veilig.
Charmaine en Penny

Gateside Guesthouse
Juliana T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir bed en ontbyt.

Die kamer het 'n pragtige uitsig. Indien dit net gebruik word vir een aand se oorslaap en ontbyt is dit gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hallo Juliana, baie dankie vir u resensie en ons hoop dat u ons weer sal besoek, Charmaine en Penny.

Gateside Guesthouse
Marius K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Die gevoel van tuis weg van die huis.

Rustige, stil omgewing. Heerlike nagrus in skoon kamers en skoon beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marius dat jy by ons gebly het. Ons was baie bly om jou gasheer te wees, te sorg en veilig te bly.

Gateside Guesthouse
Heidi E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi E

Lovely country setting, beautifully clean.

Beautiful cottage, spotlessly clean, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hello Heidi,

Thank you for your review. We are happy you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the future.

Take care and stay safe :)
Charmaine

Gateside Guesthouse
Ria M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwalifiseer glad nie as 'n selfsorg-eenheid nie.

Hoegenaamd nie selfsorg-eenheid nie. Eetgerei staan oop bo op 'n half grootte-kroegyskas wat bo op 'n klerekas staan. Strykplank vul die hele klerekas. Messe en vurke in oop houer. Baie klein en in die soldervertrek is die enigste plek waar die plafon normale hoogte is, is bokant die bed. Moet heeltyd gebukkend loop. Geen tafel of stoele om by te sit en eet nie, slegs een gemakstoel. Bitter klein en ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, huislike plek om te ontspan.

Rustige huislike atmosfeer met mooi uitsig; skoon en netjiese suite waar mens kan ontspan. Sou dit graag weer besoek! Een probleem was dat ons dag vroeër moes uitboek, (wat ons reeds met aankoms genoem het), maar steeds vir al die voorafbespreekte nagte moes betaal. Sou graag wou hê dat gastehuis ons tegemoetkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Carien,
dankie dat jy by ons bly, ongelukkig omdat u vroeër wil vertrek, was ons nie in staat om terugbetaling te doen nie, aangesien dit 'n spitstydperk was en ons moes talle gaste wegbeweeg, maar as ons voor u aankoms geweet het sou jou akkommodasie kon vul en jou versoek kon akkommodeer, so jammer, en ons hoop dat u weer sal besoek, Charmaine

Gateside Guesthouse
Fanus F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus F
Besigheidsreis

Baie goeie oornagverblyf.

Baie goeie uitsig met personeel wat uit die pad gegaan het om goeie diens te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Fanus, vir u resensie en ons sien uit daarna om u weer te besoek. Charmaine en die Gateside-span.

Gateside Guesthouse
Yvonne W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W
Gesin met tieners

Beste.

Baie goed en baie lekker geslaap. Enigiemand kan daar bly met liefde. Sal beslis weer daar bly. Almal is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Yvonne. Ons hoop om u in die toekoms te sien.

Groete,
Charmaine, Penny en die Gateside Span

Gateside Guesthouse
Benita A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, well located. The bed was very comfortable and the shower was amazing.

We booked the place for the fridge, as we were carrying things that needed to stay cold/frozen. Unfortunately the fridge was noisy (and in the bedroom) and very small, which was a downside. But as we only stayed 1 night it was not the end of the world. The place was perfect for what we needed, and such a beautiful area. The Taste of Thai restaurant walking distance away was also amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hello Benita,
Thank you for your review, so sorry about the fridge, this has now been replaced. We hope to see you again.
Regards,
Charmaine

Gateside Guesthouse
Winnie-isabel L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie-isabel L

Stunning venue.

The teachers and group of 12 school boys thoroughly loved their stay at Gateside. The view is spectacular and the the hosts were very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige venue.

Die onderwysers en groep van 12 skoolseuns het die verblyf baie geniet. Die uitsig is asemrowend en die gashere was baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hello Winnie-Isabel, we are really happy that they all enjoyed themselves. I hope they all come back again. Charmaine, Penny and the Gateside team.

Gateside Guesthouse
Thinus D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Gesin met tieners

Heerlike oornagverblyf met vriendelike mense.

Ons het dit vreeslik geniet by Gateside Guesthouse. Vriendelike mense en pragtige uitsig. Kamers is baie netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Thinus, ons hoop ons sal jou weer in die toekoms sien. Charmaine, Penny en die Gateside-span.

Gateside Guesthouse
Mary-ann B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Presies reg.

Gateside is goed geleë vir oorslaap op pad na Durban. Naby snelweg, maar ver genoeg om rustig te bly. Kamers was skoon en netjies en personeel baie vriendelik. Ontbyt uit die boeke. Gaan gerus na Gateside. Dis vir seker 'n goeie gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u besoek Mary-ann en ons hoop dat u dit weer eens sal doen. Ons wens u die beste toe vir 2019.
Groete,
Charmaine, Penny en die Gateside-span.

Gateside Guesthouse
Japie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and beautiful and quiet location.

The staff is friendly and Gateside is situated in a very beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you so much. We look forward to your next visit with us at Gateside Guesthouse.

Gateside Guesthouse
Brenda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Saam met vriende

Was heerlik, lieflike uitsig.

Mense is baie gasvry en baie vriendelik. Kry 'n warm gevoel in die hart oor die plekkie. Ons het so lekker gekuier voor die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dankie Brenda, vir u resensie. Ons hoop dat u weer ons sal besoek. Charmaine, Penny en die Gateside-span.

Gateside Guesthouse
Lucille V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Heerlike kaggel en beddens. Diens voortreflik!

So lekker gebly! Uitsig en personeel ewe goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lucille vir u resensie, ons hoop dat u weer sal besoek. The Gateside-span

Gateside Guesthouse
Veronica B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het, behulpsaam en baie sentraal vir besigheid in Hilton.

Sentraal geleë in Hilton. Mooi uisig oor stadsliggies. Vriendelik en behulpsaam. Baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u resensie Veronica en ons hoop dat u weer sal besoek,

The Gateside-span

Gateside Guesthouse
Anelize J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize J
Gesin met tieners

'n Warm, gesellige gastehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anelize, vir u resensie en ons sien uit na u volgende besoek. Die Gateside-span

Gateside Guesthouse
Zachrys B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zachrys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Rustige omgewing met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Zachrys, ons hoop dat jy ons weer sal besoek,

Charmaine en die Gateside-span

Gateside Guesthouse
Helen W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen W
Gesin met klein kinders

Comfortable and well equipped. Stunning pool and outlook. Lovely!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Helen,

Thank you for your review and choosing Gateside for your stay over. We hope to be your hosts again.

Charmaine and the Gateside Team

Gateside Guesthouse
Rea D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was naby aan ons funksie en die area het lekker geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rea, ons hoop dat u ons weer sal besoek.

Groete,
Charmaine en die Gateside Span

Gateside Guesthouse
Ina L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L
Saam met vriende

Netjiese, skoon akkommodasie met uitstekende diens.

Hoewel ons bespreking die gastehuis nie betyds bereik het nie, was die ontvangs en die diens van hoogstaande gehalte. Kamers het alles wat jy nodig het. Heerlike ontbyt en met die mooiste uitsig uit die eetkamer. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hallo Ina, dankie vir u resensie en dat u Gateside gekies het vir u verblyf. Ons hoop dat u, ons in die toekoms weer sal besoek. Van Charmaine en die Gateside-span.

Gateside Guesthouse
Sheray V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheray V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig met fantastiese akkommodasie.

Asemrowende belewenis, ons sal hulle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Sheray,

Dankie vir die resensie, dit was 'n plesier en ons hoop om u in die toekoms te sien.

Charmaine en die Gateside-span

Gateside Guesthouse
Pierre Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Very accommodating and friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you, Pierre, we hope to see you again.

Regards,
Charmaine, Penny, and the Gateside Team.

Gateside Guesthouse
Paul B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gevoel soos huis!

Sal beslis aanbeveel, pragtige ligging, alles baie skoon en netjies, beddens en linne was van goeie gehalte. Die personeel het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar wil tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Paul. It was a pleasure having you stay with us, and we look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Charmaine and the Gateside team.

Gateside Guesthouse
Bevin H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice rest on our way to the coast.

Gateside has definately won my side. A wonderful friendly vibe on arrival. Had a nice rest on route to the South Coast. Absolute value for price lacking nothing as far as comfort and a peaceful stay is concerned. Strongly recommend for stay over. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Many thanks for your review Bevin, and we look forward to your next visit. Charmaine, Penny and the Gateside Team.

Gateside Guesthouse
Retha S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik na senutergende rit in mis.

Regtig 'n oase na lang rit. Baie om te doen, so bly langer as 1 nag oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Retha,
We hope to see you again in the future, and all the very best for 2018. Charmaine and the Gateside Team.

Gateside Guesthouse
Michelle W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation with beautiful views.

My husband and I stayed for only one night (for a wedding in the area). It was perfect for our needs. We could not have asked for more! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Michelle, thank you for your review, and it was a pleasure having you stay with us. We hope to see you again, take care. Charmaine and the Gateside team.

Gateside Guesthouse
Alley V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtigwaar 'n heerlike tyd gehad by Gateside!

Ons het dit baie geniet om by Gateside Guesthouse te bly. Vriendelike en vinnige diens met 'n pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Alley. Charmaine

Gateside Guesthouse
Bernard V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig.

Wonderlike uitsig met 'n netjiese tuin en swembad. Parkering soms moeilik wanneer die gastehuis vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Bernard. Charmaine

Gateside Guesthouse
Johann P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer en naby die nodige koop sentrums en eetplekke vir innerlike versterking.

Pragtige omgewing en die uitsig is ongelooflik. Sal enige tyd weer besoek en sal dit hoog aanbeveel vir enige reisiger, Alles wat benodig word is daar of 'n hanetreetjie van daar af. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dear Johan,

Thank you so much for your review, much appreciated. We look forward to having you back with us next time!

Best wishes,
Phillipa, Charmaine and the Gateside team

Gateside Guesthouse
Trish Jackman J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trish Jackman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent service , cosy room. Will definitely use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kempen V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kempen V
Gesin met klein kinders

Beste opsie in Pietermaritzburg.

Klein afstand uit die dorp uit. Beeldskoon en toegerus met alles en nog meer. Jy kan maar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Kempen, thank you so much for your review. We really appreciate it and we hope to see you back with us another time.
Best wishes
Phillipa and the Gateside team.

Gateside Guesthouse
Alet R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R
Besigheidsreis

Excellent value for money.

Excellent value for money, fantastic view, rooms inviting, breakfast tasty.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Fantastiese uitsig, uitnodigende kamers, heerlike ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melindie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindie D

Altyd lekker om hier te bly as jy wil oornag na jou volgende bestemming, vriendelik netjies en die asemrowende uitsig en sonsopkoms.

Dankie vir die lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you Melindie.
We hope to see you again at Gateside, from Charmaine and Steven an the Gateside Team.

Gateside Guesthouse
Retha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie vriendelik ontvang. Netjies en skoon. Ontbyt heerlik met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dear Retha,

Thank you so much, we do hope we may see you on another trip through!

Warm regards,
Phillipa and the Gateside team

Gateside Guesthouse
Rina F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view en pragtige, skoon kamer en geriewe.

Pragtige sonsopkoms, skoon lug en ruie plantelewe. Baie gaaf en goed ingeligte ouma. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Dear Rina,

Thank you so much for your review. I am so glad you enjoyed your time with us and hope to see you with us at another time.

Best wishes,
Phillipa, Penny and the Gateside team

Gateside Guesthouse
Fritz D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful guesthouse with an amazing view.

We really enjoyed our one night stay here. We requested some laundry to be washed, and without any hesitation we were helped. We had a quiet evening, where we had an enjoyable "kuier" with the lady that runs the guesthouse. I will recommend this guesthouse to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige gastehuis met 'n amazing uitsig.

Ons het regtig ons een aand hier baie geniet. Ons het versoek dat 'n bietjie wasgoed gewas moet word, en sonder huiwering het hulle gehelp. Ons het 'n stil aand gehad, met 'n lekker kuier met die vrou wat die gastehuis bestuur. Ek sal die gastehuis aan enigeen aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you so much we look forward to having you stay again with us at Gateside.

Gateside Guesthouse
Angelique P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en rustig.

Baie oulike plek. Ruim kamers. Mens kry die gevoel van 'n plekkie in Duitsland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Angelique, for sending your review. We are so glad you enjoyed your stay! We wish you a very Happy festive season and all good things for 2017. If you ever happen to be passing Gateside again in the future, we would love to have you come and stay.
Best wishes,
Phillipa & the team at Gateside

Gateside Guesthouse
Cheritta S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheritta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en perfek!

Sal beslis Gateside Guesthouse aanbeveel. Onbeskryflike mooi uitsig vanaf kamer. Vriendelike mense, puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi Cheritta,
Baie baie dankie!
Many thanks for lovely message and rating.
We do hope to see such lovely people with us again soon.
Kind regards,
Debbie Schmid for Phillipa Baines
Gateside Guesthouse

Gateside Guesthouse
Elizabeth K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K
Enkelreisiger

Baie rustig, sou langer wou bly as ek kon.

Rustige en veilige oornag vir beide my en my hond met vriendelike behulpsame staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M
Besigheidsreis

Excellent place to stay.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Ross, thank you so much for your wonderful review and we really look forward to having you and your team back with us! :)
Warm regards,
Phillipa

Gateside Guesthouse
Richard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons het baie lekker oorgeslaap en Gateside is 'n baie mooi plek met baie mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gateside Guesthouse se terugvoer

Hi the Swanepoels! Thank you so much for your review, we do appreciate the feedback and I am so glad you enjoyed your stay with us and we hope we will see you back with us next time :)
Kind regards
Phillipa

Gateside Guesthouse
Jana D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gateside is 'n oulike plek om Hilton te ervaar.

Gateside se mense is baie vriendelik sonder om oordadig te wees. Die kamer waarin ons geslaap het was netjies en het alles wat nodig is. Ons het vir aandete na 'n restaurant gestap wat 'n lekker manier is om die omgewing te ervaar. Ons kon gemaklik kom en gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, goeie ligging, vriendelike personeel en verstommende uitsig.

Gateside is gerieflik geleë in Hilton, naby die Meander en die skole, net om die hoek van winkels en restaurante. Die ligging is uiters geskik vir enigiemand wat naby die colleges of die meander wil wees. Die uitsig is asemrowend. Dit is stil en word gekomplimenteer deur netheid en vriendelike personeel. Die ontbyt is goed en as jy 'n tydjie deur die dag kan afknyp, sit gerus langs die swembad met 'n drinkdingetjie en kalmeer jou gemoed terwyl jy oor die vallei uitstaar. Gateside is wonderlik en ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is gerieflik, gemaklik, suiwer skoon, vriendelik en alles waarvoor 'n mens kan hoop.

Ons wou 'n konsert by Hilton College bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Heerlik gebly. Baie gasvrye ontvangs geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

This was so nice. The room is better than a 5 star, the view brilliant. Could stay here for very long. Excellent restaurant in walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N
Saam met vriende

Skoon, netjies en gerieflik!

Phillipa het ons dadelik laat tuis voel. Die kamers was baie skoon en netjies, en sy het als in haar vermoeë gedoen om ons moeilike skedule te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Gesin met klein kinders

Baie geskik vir 'n gesin met jong kinders.

Die verwelkoming by die gastehuis was baie vriendelik. Ideaal vir 'n gesin met jonger kinders. Baie huislik en gemaklik. Baie mooi uitsig. Baie ruimte buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice!

A very nice place to stay near Pietermaritzburg, with a beautiful view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Absoluut heerlik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judie W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker. Die vriendelikheid van die gasvrou is uit die boonste rakke.

Ons het beplan om vir die Comrades-naweek ook daar te bly, maar ongelukkig het ons reeds ander verblyf gekry. As ons nie tevrede is met die daardie verblyf nie, sal ons weer vir Philippa kontak vir 'n bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Vriendelike diens, waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky H

Lovely place. Beautiful gardens.

I just didn't know that breakfast was extra - as it says R500 per night for BED and BREAKFAST but I had to pay an extra R150 when I settled my bill. If I had known I wouldn't have taken the breakfast those 2 mornings. Otherwise its a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berrie Antoinette L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berrie Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik aangenaam en die moeite werd om ons reis minder stresvol te maak.

Gateside Guesthouse is baie mooi en goed versorg. Alles wat moontlik nodig kan wees, word voorsien. Die personeel is bekwaam en vriendelik. Die plek het ook 'n pragtige uitsig. Die ligging is ook so dat dit vir ons 'n goeie plek was om ons reis van Pretoria na Margate te onderbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, aangenaam en bekostigbaar!

Die kamers was netjies en skoon. Alle noodsaaklike fasiliteite was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berni J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni J
Gesin met klein kinders

Dis 'n juweel van 'n plek met 'n miljoenrand uitsig!

Philippa is sooo vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons het in Tree Tops gebly wat eintlik 'n vier-slaap eenheid is. Sy het teen 'n minimale koste vir ons 'n divan oorgetrek sodat ons dogtertjie ook 'n slaapplekkie gehad het. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet met eiers wat volgens jou versoek voorberei word, saam met spek, worsies, graankos en heerlike vars vrugte. Ons was net spyt ons kon nie 'n week nog daar vertoef nie. Dit was regtig heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good place and splendid reception.

Good place in a good neighborhood. Thumbs up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig van die gastehuis is asemrowend. Die kamer is baie mooi en goed toegerus.

Sal weer daar aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cas B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige gastehuis in 'n baie mooi omgewing met goeie diens.

Die gastehuis is in 'n pragtige omgewing geleë, baie netjies en smaakvol ingerig. Baie vriendelike personeel ... en 'n ontbyt is voorgehou wat aan alle verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Poppie G - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie G
Besigheidsreis

Great stay

Clean, with friendly staff - wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone K - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, stunning staff and clean.

Was received with a smile.nAll so so friendly and helpful.nNeat, quiet and beautiful setting.nEnjoyed !!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann O - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Commendable!

Beautiful setting and view. Personalised service, friendly, accommodating & hospitable. This accommodation to will suit various number of guests. Easy to find. Will recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarry-weg 11, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e12f7c2e0a39f2d93b39b4036bbf89930d8774739c8707a97ee02fdd5edecaea697054714f9406b1fac24855ffd5c2713cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 11 Quarry Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.560019362512 30.305120944977