Umhlanga Akkommodasie by Gateway La Loggia Apartments | LekkeSlaap
+39

Gateway La Loggia Apartments

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 9 resensies vir Gateway La Loggia Apartments
Netheid
3.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.9/5
Noxy K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Noxy K

False description of activities online. Bad choice.

Activities described to be available, not available such a disappointment. Wouldn't recommend it to anyone!

Gateway La Loggia Apartments's terugvoer

Good day Noxy,
Thank you for your review.
The activities are advertised as activities offered on-site, however, these activities are not included in the rate.
Kind Regards,
Gateway La Loggia Apartments

Gateway La Loggia Apartments
Antoinette G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette G
Besigheidsreis

Lekker plekkie, kort net aandag.

Ek was tevrede met die verblyf, die plekkie kort net baie aandag. Stukkende teëls, ou en vuil banke, ligte sonder 'covers', en hulle adverteer braaigeriewe, maar jy mag nie daar braai nie en daar was ook nie vol DStv nie en dit nadat ek hulle gevra het of daar was.

Sthembile S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sthembile S
Gesin met klein kinders

The owners did not explain to us that the apartment only have one bedroom.

My kids were expected to sleep in a couch, not even a proper sleeping couch.

Lobeleni M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lobeleni M
Saam met vriende

The owner did not welcome us and was very rude when we questioned that 4 adults could not be accommodated at an apartment with 1 bedroom.

The information provided on the website that the apartment accommodates 4 adults is misleading. On arrival Ingrid informed us that the apartment will be cleaned on alternative days. This was not mentioned when I made a booking and the apartment was dirty because there were 4 adults using one small shower and the toilet. The apartment has 1 bedroom and we had to sleep on the corner lounge suite for the 3 nights which was very uncomfortable.

Monique S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir 'n wegbreek!

Die badkamer was bietjie klein, maar verder was die diens goed. Ingrid het ons goed tegemoetgekom en gehelp.

Jackie D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

Heel goed.

Verblyf was heel goed, behalwe vir gaste wat in en uit die gastehuis beweeg het terwyl mens probeer slaap en nie juis probeer stil wees nie. Die glase was taai, dit het vasgeplak aan die skinkbord. In die een kamer was die skuifdeur wat die kamer en badkamer skei gebreek - dus het daar 'n buitelig heeltyd ingeskyn, wat dit ook moeilik gemaak het om te rus. Andersins was die verblyf heel aangenaam. Sal dit vir seker weer aanbeveel. Was nie woonagtig by die woonstel soos bespreek nie, maar wel by la loggia gastehuis.

Hennie D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ek wil Ingrid Gelman 10 uit 10 gee vir kliëntediens, sy het uit haar pad gegaan om ons te help. Nogmaals baie dankie, Ingrid. Jy is 'n ster!

Jurie S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S
Gesin met tieners

Die plek kort baie aandag, maar daar is geen probleem met die personeel nie.

Ons het baie lekker gebly, behalwe vir die bed.

Nonhlanhla M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonhlanhla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs improvement

The place is very good. My only concern was the cleaning service. I'm not sure whether it is the cleaning liquids used, but the floor was always sticky and the plates seemed like they were not properly washed, if you look at them it looks like they were just wipeed, without using any dish liquid. Otherwise, a good stay.

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Herrwood-rylaan 57, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a9f7d7035c838eee4494fd0412cab7fe426bf3f64c3d14518409ab1c4bae0c967ae0c8e179e6086a9c8915644b1624f8dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 57 Herrwood Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -29.713718 31.081811
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za