4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 11 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gazza Pod is 'n moderne huisie in Clarens, 'n pragtige en ongekunstelde dorpie. Dit is op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis geleë, maar het 'n privaat ingang en is ideaal vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.
Die eenslaapkamerhuis het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 4 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar 'n dubbelslaapbank is. Die glasdeure bied toegang tot 'n groot houtdek met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Clarens is 'n dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat. Gaste kan na die bekoorlike Clarens-dorpsplein se hoofstraat, vol historiese geboue, stap en die berge in die agtergrond bewonder.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Clara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Gazza Pod het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang