Gecko B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 44, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gecko B&B is in Vryburg, 384 km vanaf Johannesburg en 145 km vanaf Kuruman. Dit is die perfekte stopplek vir gaste wat op pad na Kaapstad is.
Hierdie gastehuis word deur 'n familie bestuur. Dit is in ’n stil woonbuurt en bied maklike toegang tot plaaslike restaurante.
Verblyf word in 6 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het lugversorging, ’n TV, elektriese ketel, yskassie en ’n privaat ingang. Die gesinskamers het nie lugversorging nie, maar daar is elektriese komberse op elke bed, sowel as waaiers.
Hierdie gastehuis is sentraal geleë en daar is ’n tuin met verskeie braai-areas. Daar is ’n swembad wat alle gaste kan gebruik, sowel as veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Soenet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 44, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Gecko B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 44, Vryburg, 8600, Noordwes