Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Castle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gecko Castle is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 gaste in Dullstroom en ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die outydse huis beskik oor verskeie verdiepings, 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 2 sitareas en is troeteldiervriendelik. Twee van die slaapkamers is op die eerste verdieping en het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed. Alle gaste deel die badkamers met baddens en storte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel vir 8 geniet word.

Daar is 'n kaggel in elke sitarea. Die sitarea op die grondverdieping het 'n TV en 'n kroeg waar gaste rugby kan kyk of sommer net ontspan. Gaste moet hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring as hulle DStv wil kyk.

Gecko Castle het 'n groot omheinde tuin waar kinders en troeteldiere veilig kan speel, en honde is welkom indien dit vooraf gereël word. Die huis word daagliks skoongemaak.

Dullstroom bied aktiwiteite soos visvang en staproetes, en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en die Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Gecko Castle sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Gecko Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Gecko Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60a94cb46a4ccbaebb8797cf518a40a30171cead38ca6ec36269d9f6c6c3ff9f9ed6b6060b3f0014e0215c25681f07f0a6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.424140626186 30.10287237286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem