LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gecko Rock Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+165

Gecko Rock Private Nature Reserve

De Wets Rus Kampeerplek 1
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kampeerplek is onder skadubome geleë op 'n alluviale vlakte. Dit beskik oor 4 toilette en 4 storte in 2 aparte areas. Dit is geskik vir gaste met behoorlike kamptoerusting en daar is nie enige elektrisiteit of selfoonsein nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Belasting en Ekstras

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae. Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het. Let asseblief op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie. Inkloktye: Die reservaat se hekke word vanaf 1 Mei tot 30 September 20:00 gesluit en vanaf 1 Oktober tot 30 April 21:00. Hekke word heel jaar lank 08:00 oopgemaak. Maak asseblief seker dat jy by dié tye hou aangesien jy ons nie van die hekke af kan kontak nie. Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Wets Rus Kampeerplek 2

De Wets Rus Kampeerplek 3

De Wets Rus Kampeerplek 4

De Wets Rus Kampeerplek 5

De Wets Rus Kampeerplek 6
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kampeerplek vir 2 kleiner tente of 1 groot tent vir 4 mense.

De Wets Rus Kampeerplek 7
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

'n Semi private kampeerplek met gedeeltelike skadu in die oggend. Geskik vir 1 paartjie in 'n klein, tot medium tent. Ablusiegeriewe is 15 m hiervanaf.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae. Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het. Let asseblief op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie. Inkloktye: Die reservaat se hekke word vanaf 1 Mei tot 30 September 20:00 gesluit en vanaf 1 Oktober tot 30 April 21:00. Hekke word heel jaar lank 08:00 oopgemaak. Maak asseblief seker dat jy by dié tye hou aangesien jy ons nie van die hekke af kan kontak nie. Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Echo Valley Kampeerplek
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kampeerplek is in 'n privaat vallei en bied intieme parkeerplek vir kleiner groepe wat privaatheid soek. Die stort en toilet is gerieflike geleë en die gemeenskaplike area het 'n kombuis wat na die braai-area lei. Daar is ook 'n plonspoel vir wanneer die hitte te erg raak. Die kampeerplek het plek vir 5 voertuie. Gaste moet asb. die volgende saambring: braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flitslig, genoeg petrol aangesien die naaste petrolstasie 32 km hiervanaf in Touwsrivier is, toiletpapier, swart vullissakke, badhanddoeke, verkykers, winter- en somersklere, toiletware, 'n noodhulpkissie en insekweerder.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Belasting en Ekstras

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae. Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het. Let asseblief op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie. Inkloktye: Die reservaat se hekke word vanaf 1 Mei tot 30 September 20:00 gesluit en vanaf 1 Oktober tot 30 April 21:00. Hekke word heel jaar lank 08:00 oopgemaak. Maak asseblief seker dat jy by dié tye hou aangesien jy ons nie van die hekke af kan kontak nie. Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuise
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié groter houthuise is langs die De Wets Rus Kampeerarea en het slaapplek vir 6 gaste elk. Elke houthuis het 6 enkelbeddens, 'n kombuisarea met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Daar is sonkrag en 'n kragprop om elektroniese toestelle te laai, beddegoed, skottelgoedseep, vadoeke, etenstafel met sitplek vir 6, 'n bank met 3 sitplekke, koffietafel, draagbare braai en rooster, braaigeriewe en 1 rol toiletpapier. Die ablusies is 'n kort entjie se stap van die houthuise af en het 'n warm stort, wasbak, spieël en toilet. Daar is 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n pragtige uitsig. Gaste moet asb. die volgende saambring: braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flitslig, genoeg petrol aangesien die naaste petrolstasie 32 km hiervanaf in Touwsrivier is, toiletpapier, swart vullissakke, badhanddoeke, verkykers, winter- en somersklere, toiletware, 'n noodhulpkissie en insekweerder.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae. Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het. Let asseblief op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie. Inkloktye: Die reservaat se hekke word vanaf 1 Mei tot 30 September 20:00 gesluit en vanaf 1 Oktober tot 30 April 21:00. Hekke word heel jaar lank 08:00 oopgemaak. Maak asseblief seker dat jy by dié tye hou aangesien jy ons nie van die hekke af kan kontak nie. Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rhebokvlakte Kothuis
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis is in 'n panoramiese vallei waar gaste 'n pragtige uitsig kan geniet. Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n dubbelbed, en nog 2 volwassenes of 2 kinders op 'n dubbelslaapbank. Die kothuis het sy eie KolKol-warmbad. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuis met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Die kothuis het 2 badhanddoeke en klein handoekies, 2 buitestoele, braaigeriewe en toiletpapier. Gaste moet asb. die volgende saambring: braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flitslig, genoeg petrol aangesien die naaste petrolstasie 32 km hiervanaf in Touwsrivier is, toiletpapier, swart vullissakke, badhanddoeke, verkykers, winter- en somersklere, toiletware, 'n noodhulpkissie en insekweerder.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae. Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het. Let asseblief op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie. Inkloktye: Die reservaat se hekke word vanaf 1 Mei tot 30 September 20:00 gesluit en vanaf 1 Oktober tot 30 April 21:00. Hekke word heel jaar lank 08:00 oopgemaak. Maak asseblief seker dat jy by dié tye hou aangesien jy ons nie van die hekke af kan kontak nie. Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Montana Vista
Vanaf R3 000
per eenheid
Beskrywing

Montana Vista is 'n houthuis tussen 2 klowe met 'n pragtige uitsig. Die huis word omring deur berge en velde, en het 'n Jacuzzi en kaggel. Daar is 2 aparte kamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, gasoond en elektriese oond en stoof. Die houthuis het 2 slaapbanke, beddegoed, skottelgoedseep, vadoeke, 'n etentafel met sitplek vir 6, 2 banke, 'n koffietafel, speletjies, braaigeriewe en sonkrag vir ligte en om selfone te laai. Gaste moet asb. die volgende saambring: braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flitslig, genoeg petrol aangesien die naaste petrolstasie 32 km hiervanaf in Touwsrivier is, toiletpapier, swart vullissakke, badhanddoeke, verkykers, winter- en somersklere, toiletware en 'n noodhulpkissie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond