Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Rock Private Nature Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
De Wets Rus Kampeerplek 1
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 2
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 3
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 4
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 5
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 6
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
De Wets Rus Kampeerplek 7
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Minimumverblyf is van toepassing oor naweke en openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Laat ons asb. weet watter soort hond jy het.
Let asb.op die volgende: Geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. mag in die houthutte gebruik word nie.
Vir Rheboksvlakte Kothuis word 'n breekskadedeposito van R400 vereis en vir die houthutte word 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 vereis.
Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flits, genoeg petrol, toiletpapier, vullissakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware, 'n noodhulpkissoe en insekafweerder saambring.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek. Die grondpaaie is nie geskik vir lae motors met lae profiel-bande nie.
Die De Wets Rus-kampeerplek het nie elektrisiteit of selfoonopvangs nie.
Inkloktye:
Die reservaat se hekke word 20:00 gesluit vanaf 1 Mei tot 30 September en 21:00 vanaf 1 Oktober tot 30 April. Die hekke word heel jaar 08:00 oopgesluit. Maak asb. seker dat jy in die reservaat is voor die hekke sluit, aangesien jy ons nie kan kontak as jy buite is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Natuurreservaat, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b7c08b320b3858e69bdb240ebf51d9b03921ac11357f16addfa520cfc4068e1bfa832946d055df4315642329f426f46c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.534394835294 20.118595083961