Gee Wizz B&B
Opsomming van Resensie
Francis - Nov 2020
Gemiddeld
Het 'n heerlike verblyf gehad.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Dankie Francis, vir jou terugvoering. Ons hoop 2021 gaan vir julle 'n goeie geseende jaar wees.
Dr Rosa W - Nov 2020
Gemiddeld
Friendly, professional and very helpful!
Gee Wizz B&B's terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer dit ongelooflik. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Steve en Yvonne
Steve M - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit het vir ons gevoel soos ons huis, met soveel meer bederf. Yvonne en Steve gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hi Steve
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons mis julle sommer klaar. Ons kan nie wag vir julle om ons bure te word nie. Bly asseblief net veilig.
Groete, Steve and Yvonne.
Alicia C - Okt 2019
Gemiddeld
Great hospitality.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Thank you for taking the time to give us a review. Thank you for staying at Gee Wizz and we hope to see you again in the near future.
Kindest regards,
Yvonne
Wilma D - Apr 2019
Gemiddeld
Amazing.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Beste Wilma,
Dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om jou ouers te kon akkommodeer.
Groete,
Yvonne
Jennifer N - Jan 2019
Gemiddeld
All round best accommodation I have experienced.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hallo Jennifer
Thanks so much for the beautiful review. It is because of people like you that we give our Best. Hope to see you again.
Regards
Yvonne and Steve and staff.
D V - Mei 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Baie dankie dat julle Gee Wizz ondersteun het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Steve and Yvonne
Willy E - Apr 2018
Gemiddeld
Ongelooflik.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Beste Willy,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het julle kuier en verblyf verskriklik geniet en kan nie wag om julle weer te sien nie. Ons moet nog 'n 'sundowner' of 'moonupper' drink.
Mis julle en baie liefde,
Steve en Yvonne
George W - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Goeiedag George,
Baie dankie vir die verslag. Dit was goed om julle hier te he en ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete
Steve and Yvonne
Mike F - Des 2017
Gemiddeld
Bekostigbaar, gerieflik, baie aangenaam en hartlike ontvangs met aankoms.
Lees meerGee Wizz B&B's terugvoer
Hallo julle
Baie dankie eerstens omdat julle BY Gee Wizz B & B kom bly het. Ons waardeer die ondersteuning baie. Dit was lekker om vriende soon julle te kon ontmoet het. Mag julle n wonderlike 2018 beleef met alles wat goed is, gesond is en baie baie Voorspoed met dit wat julle aanpak. Hoop om julle gou weer te sien.
Makola C - Des 2017
Gemiddeld
It was home away from home.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hi Makola thanks for the review. Hope to see you again.
Avril H - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderful stay and wonderful people!
Gee Wizz B&B's terugvoer
Dear Avril,
Thank you for your review. We hope to see you again soon.
Ethel D - Jul 2017
Gemiddeld
Tevrede.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Goeie dag Ethel
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle, julle verblyf geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Steve en Yvonne
Annette O - Mei 2017
Gemiddeld
Sommer tuis gevoel.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hallo Annette
Baie dankie vir die revue. Ons waardeer dit. Hoop om julle sommer gou weer te sien in die toekoms.
Groete
Steve en Yvonne
Jutta L - Mei 2017
Gemiddeld
Die gasvryheid, vriendelike diens en heerlike ontbyt was uitsonderlik.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Goeie middag Jutta,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Dit is wat ons altemit wil hê dat ons gaste gelukkig is. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Steve en Yvonne
Elaine L - Jan 2017
Gemiddeld
Baie baie stunning.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hi Elaine,
Verskriklik dankie vir die resensie. Dit was baie goed om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Yvonne en Steve
Marinda J - Jan 2017
Gemiddeld
Awesome tyd gehad.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hi Marinda, die huis is maar baie stil sonder julle. Ons het lekker gekuier en nogmaals dankie dat julle Gee Wizz B&B gebruik het vir julle verblyf. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Judith V - Jan 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies en gasvry.
Gee Wizz B&B's terugvoer
Hi Judith, thank you for your review. I hope 2017 will be a very good year for you. We look forward to see you again. Thank you for using Gee Wizz B&B.
Fritz S - Sep 2016
Gemiddeld
Puik!
Gee Wizz B&B's terugvoer
Anneke en Fritz,
Dit was 'n ongelooflike manier waarop ons ontmoet het. Dit sal ons altyd onthou as deel van Gee Wizz se geskiedenis. Bly julle het alles geniet en hoop dat julle ons weer sal kom ondersteun. Dankie vir die mooi verwysing.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom