7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geelkop Plaashuis is in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n kaggel.
Gaste kan uitsigte oor die wingerd- en neutplantasies geniet of die nabygeleë Oranjerivier besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Geelkop Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang