+27

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We had a great stay. Very peaceful, clean and perfect for a getaway. Excellent service. We had a great stay. Very peaceful, clean and perfect for a getaway. Excellent service and absolutely no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Geelslang
Baie dankie.

Annelize S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik gerus. Was 'n vreeslike lekker naweek. Androeette het alle reëlings getref en inligting / verwysings aangestuur. Die verblyf was heerlik. Skoon en netjies. Alles was in werkende toestand. Sal definitief weer daar 'n bespreking maak. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Goeie diens en baie tevrede met Geelslang. Ek en my dogter het Kruger besoek en by Geelslang oorgebly; ongelukkig was die weer van so aard dat ons moes vroeër uitboek. Die plek is ruim, netjies en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Dit was heerlik en ontspannend. Dit was heerlik! Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Die skottelgoedwasser is 'n bonus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ig V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Dit was nou lekker! Ons het saam met ons dogter daar gekuier en was heerlik verras met die netheid en volledigheid van alles. Die interaksie met die eienaar was ook aangenaam en ondersteunend. Baie dankie dat ons in julle oulike huis kon kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Androëette
Geelslang
Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Sal definitief by Geelslang weer bespreek. Verblyf was puik gewees. Baie mooi, skoon, netjies, alles in werkende toestand. Ruim vertrekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sien bo. Heerlik, netjies en skoon. Beddens baie gerieflik met goeie beddegoed. Baie diere het kom kuier. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Rustig. Dit is 'n baie netjiese, skoon plek. Net groot genoeg. Ons het WiFi gemis en dalk 'n haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2025

Lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, terwyl ons in die swembad was, het 'n kudubul water uit die swembad kom drink! Wat 'n belewenis!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2321 Geelslang Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adf8e6d9a6142e9ec9da5c4bef3823eb7c4d6b36c61c04be672f36b5c27232930b876ca5fcab3a1999750c047fe0bdfa8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2321 Geelslang Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3446395 31.7787653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang