10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Brakfontein Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Ou Stoor is geleë aan die buitewyke van Swartruggens op 'n plaas. Dit is die ideale oornagplek op pad na Botswana.
Die huis bied slaapplek vir 10 mense en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers wat gedeel word tussen die 3 ander slaapkamers. Beide badkamers is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof.
Die huis lei na 'n stoep met 'n buite-eetkamerstel en braaigeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 3 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Brakfontein Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Die Ou Stoor het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brakfontein Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang