LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Geniaal Greenside | LekkeSlaap
+15

Geniaal Greenside

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-weg 102, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste elk.

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die kamers word daagliks skoongemaak. Die kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer in die tuin ontspan.

Die Agterkamer-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n privaat kombuis wat goed toegerus is in.

Greenside bied 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en is 2 km vanaf die Emmarentiadam en 3 km vanaf die Johannesburg Botaniese Tuine.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Geniaal Greenside
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gleneagles-weg 102, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Geniaal Greenside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-weg 102, Greenside, Randburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHmbRYJi70qEWL9yhzaCmd2YuXUJ5tqPIcJounlxRdKS4XuWrZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 102 Gleneagles Road Greenside 2193 Gauteng 086 999 0018 09:00-18:00 10:00 -26.150493059925 28.020355364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!